EPISODE · May 3, 2021 · 1H 56M
Anderkant die Plaashek - Parys Vrystaat deel 1
from Jacques Leo · host Jacques Leo
Anderkant die Plaashek is ‘n radio-produksie saamgestel deur AAMSA vir RADIO SUID AFRIKA in samewerking met die TLU-SA. Ons doel - Ons wil die Afrikaner boervolk se geskiedenis, herkoms en tradisies laat voortleef deur van dorp tot dorp te reis en met elke dorpie wat ons besoek bring ons die kultuur en geskiedenis van daardie dorpie weer terug na jou, ons luisteraar! Die Afrikaner boervolk het so ‘n ryp geskiedenis en herkoms! Ons gaan met interressante mense gesels, videos en stories deel, maar ook praat oor plaasveiligheid, plaasmoorde en statistieke met jou deel. Kom volg ons op ons reis deur Suid Afrika en kuier saam met ons by elke dorpie en sy mense in die land. Anderkant die plaashek word elke saterdagmiddag om 16:00-18:00 uitgesaai en weekliks om 05:00-07:00 op ‘n woensdagoggend herhaal.
What this episode covers

NOW PLAYING
Anderkant die Plaashek - Parys Vrystaat deel 1
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jun 22, 2026 ·3m
Jun 21, 2026 ·3m
Jun 18, 2026 ·4m