Arcadia Bonsmara: Sukses oor generasies gebou

EPISODE · Oct 26, 2020 · 19 MIN

Arcadia Bonsmara: Sukses oor generasies gebou

from Landbouweekliks · host Media24 Leefstyl

Ons lê besoek af by Arthur de Villiers van Arcadia Bonsmara in die Vrystaat. Dié bekroonde stoetbeesteler van die Vrede-distrik van die Oos-Vrystaat is sinoniem met Bonsmaras en bou voort op ’n reputasie wat oor geslagte opgebou is. Die stoetery het in 1937 die lig gesien en in 1958 is Bonsmaras vir die eerste keer in die kudde ingebring. Arthur bespreek graag sy kennis en ondervinding en het al verskeie rubrieke en raadgewende artikels in landboupublikasies geskryf.

NOW PLAYING

Arcadia Bonsmara: Sukses oor generasies gebou

0:00 19:49

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

URL copied to clipboard!