EPISODE · May 29, 2023 · 6 MIN
Besluite neem || Besluite maak
from Beter Besluite, Minder Hartseer · host Heiko
Om besluite te neem is 'n deurslaggewende deel van die lewe, maar baie mense sukkel om besluite te neem, op een of ander manier. Die inhoud wat ek vertaal het, geneem uit verskillende preke van verskillende Christelike kerke en predikers (gewoonlik preke wat my geïnspireer het). Dit het my so geïnspireer om hulle te vertaal, aan te pas en in hierdie formaat aan te bied. Natuurlik moet ons nooit nalaat om ons plaaslike kerkdiens by te woon nie. Daar is 'n prediker wat 'n baie dieper kennis, diepte en begrip van die Woord het, en hulle sien uit daaarna om die woord van die Here op 'n gereelde basis met jou te kan deel. Die inhoud wat in hierdie podcast gebruik word, is gebaseer op verskeie bronne van Christelike bedieninge Beste Groete, Heiko www.beterbesluite.com Ons e-pos: [email protected] As jy na n Bbel soek: https://www.bybelgenootskap.co.za/index.php/af/ https://biblesa.co.za/af?utm_source=bssa-afr&utm_medium=lees-nou-knoppie
NOW PLAYING
Besluite neem || Besluite maak
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
May 14, 2026 ·24m
May 13, 2026 ·26m
May 12, 2026 ·22m
May 12, 2026 ·33m
May 11, 2026 ·3m