EPISODE · Dec 18, 2025 · 7 MIN
Die meisie met 'n geheim
from Ek en God · host DJ Muller, Wilmi Wheeler, Ronelda Visser
In hierdie vertelling hoor ons van die eerste Kersfees soos beleef deur Maria - nie as ’n veraf Bybelverhaal nie, maar deur ’n jong meisie se herinnering aan stofpaaie en ’n ja-woord wat alles verander het. Sy vertel van vrees en vertroue, van ’n lang reis na Bethlehem, van ’n stal waarin die hemel aarde toe gekom het, en van ’n Kind wat klein genoeg was om vasgehou te word - maar groot genoeg om die wêreld te verander. Skrywer en voorleser: Nadia Muller Musiek: DJ Muller
What this episode covers

NOW PLAYING
Die meisie met 'n geheim
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Mar 3, 2026 ·44m
Feb 21, 2026 ·30m
Dec 17, 2025 ·30m
Dec 11, 2025 ·26m
Dec 11, 2025 ·29m
Dec 11, 2025 ·33m