EPISODE · Feb 6, 2024 · 22 MIN
Ep. 10 - Renosters en Rituele: Hoe ver is ons van uitsterwing? (dr. Braam Hanekom)
from Ek en God · host DJ Muller, Wilmi Wheeler, Ronelda Visser
Renosters is vir seker aan die uitsterf, en almal is daarvan bewus. Maar is daar dalk nóg iets wat aan die uitsterf is waarvan ons te min kennis neem? In hierdie episode ondersoek ons die rol van rituele en simbole in die samelewing met dr. Braam Hanekom. Ons kyk na die invloed van simbole en rituele in die antieke tyd en vra of moderne samelewings dalk hiervan weg beweeg het. Braam deel sy perspektief oor hoe die afname van gedeelde simbole en rituele ons interaksie met die wêreld en mekaar beïnvloed. Ons verken die waarde van simbole in die moderne samelewing en die verband met sakramente. Die gesprek verskuif na rituele, waar ons kyk na handelinge wat 'n ritueel-karakter aanneem, soos oorgangsfases, belydenisaflegging en selfs 'n tipiese Suid-Afrikaanse braai. Braam deel sy insigte oor hoe rituele kultuurgrense oorskry en gemeenskappe verryk.
What this episode covers

NOW PLAYING
Ep. 10 - Renosters en Rituele: Hoe ver is ons van uitsterwing? (dr. Braam Hanekom)
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Mar 3, 2026 ·44m
Feb 21, 2026 ·30m
Dec 17, 2025 ·30m
Dec 11, 2025 ·26m
Dec 11, 2025 ·29m
Dec 11, 2025 ·33m