EPISODE · Feb 26, 2024 · 24 MIN
Ep. 12 - Jesus met vel aan ("Ministry of Presence")
from Ek en God · host DJ Muller, Wilmi Wheeler, Ronelda Visser
In hierdie episode praat DJ Muller met twee passievolle kenners oor "Ministry of Presence". Ons kyk na die waarde daarvan om by iemand teenwoordig te wees met jou lyf en hoe dit elke mens se roeping is om dit te doen. Ronell Bezuidenhout is 'n predikant met 'n passie vir teologie en die vroegste eeue se kerkgeskiedenis. Haar beroepspaadjie het haar van Port Elizabeth tot Groot Brak-rivier gelei, waar sy 'n pos aanvaar het by 'n Lutherse Gemeente. Sy deel haar kennis wyd oor verskeie kontinente deur 'n internetbediening wat in 2020 begin het. Jacob Meiring is 'n navorser aan die Universiteit van Stellenbosch met 'n fokus op teologiese antropologie. Hy het 'n PhD voltooi oor die belang van die liggaam in betekenisgewing. Hy werk ook as 'n narratiewe teoloog/terapeut met 'n passie vir menslike ervarings.
What this episode covers

NOW PLAYING
Ep. 12 - Jesus met vel aan ("Ministry of Presence")
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Mar 3, 2026 ·44m
Feb 21, 2026 ·30m
Dec 17, 2025 ·30m
Dec 11, 2025 ·26m
Dec 11, 2025 ·29m
Dec 11, 2025 ·33m