EPISODE · Mar 11, 2024 · 24 MIN
Ep. 13 - Om gelowig kwaad te wees
from Ek en God · host DJ Muller, Wilmi Wheeler, Ronelda Visser
Twee vroue vertel oor hul ervarings van kwaad wees - één oor ’n ontvoering, en die ander een oor ’n gewapende roof. Esté Gross is ’n rubriekskrywer, sangeres en omroeper by PretoriaFM en bied die middag nuus- en aktualiteitsprogram IMPAK aan. Mariëtte Theart is mede-eienaar van MaWees - 'n platform met praktiese produkte en hulpbronne spesifiek vir ma’s. Ons praat oor KWAAD WEES en hoe dit in ons geloof inpas. Om die artikel van Esté te lees waarna sy in dié episode verwys: https://www.netwerk24.com/netwerk24/stemme/menings/este-gross-gun-n-oomblik-om-kwaad-te-wees-daaroor-20240215
What this episode covers

NOW PLAYING
Ep. 13 - Om gelowig kwaad te wees
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Mar 3, 2026 ·44m
Feb 21, 2026 ·30m
Dec 17, 2025 ·30m
Dec 11, 2025 ·26m
Dec 11, 2025 ·29m
Dec 11, 2025 ·33m