EPISODE · Jun 11, 2024 · 21 MIN
Ep. 14 - Ouerskap: Lééf in besig wees
from Ek en God · host DJ Muller, Wilmi Wheeler, Ronelda Visser
Ouers is superhelde. Hulle kan nie net "multiTASK" nie, maar is sommer ook iets in die lyn van "multiBEINGS". In die loop van 'n dag moet ouers polisiekonstabel, dokter, prokureur, regter, pastoor, finansiële adviseur en onderwyser wees. Realiteit: ouers het konstant 'n hoed op en is iets vir iemand. So min het hul geleentheid om sommer net hulself te wees. Hierdie konstante inspanning is uitputtend. Ons gesels in hierdie episode met Dr. Siegfried Louw oor hoe ouers kan "cope" met die druk om altyd iets vir iemand te wees. Intro music copyright info: Words by Anita Renfroe/2007 Bluebonnet Hills Music
What this episode covers

NOW PLAYING
Ep. 14 - Ouerskap: Lééf in besig wees
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Mar 3, 2026 ·44m
Feb 21, 2026 ·30m
Dec 17, 2025 ·30m
Dec 11, 2025 ·26m
Dec 11, 2025 ·29m
Dec 11, 2025 ·33m