Ep. 15 - Die onmoontlike "geluk" - Prof Anton van Niekerk episode artwork

EPISODE · Oct 9, 2024 · 34 MIN

Ep. 15 - Die onmoontlike "geluk" - Prof Anton van Niekerk

from Ek en God · host DJ Muller, Wilmi Wheeler, Ronelda Visser

“Goue tafels, goue stoele en goue vloere kan seker soms geluk beteken, maar nie ’n goue dogtertjie nie.” Só reflekteer prof. Anton van Niekerk oor koning Midas se obsessie met geluk en goud, tot op die dag dat Marygold, sy dogtertjie, ook in goud verander. Prof. Anton het tydens die ringsitting van die Ring van die Paarl op 9 Oktober 2024 gepraat oor die ware betekenis van geluk. “Dit was een van daardie gesprekke wat nooit te lank sou voel nie,” beskryf een van die ringsleraars sy ervaring. In kort: Geluk is nie iets wat ons kan najaag of skep nie. Waar kom geluk dan vandaan? Luister gerus na prof. Anton se diskoers hieroor. Prof. Anton van Niekerk is ’n gerespekteerde Suid-Afrikaanse filosoof en akademikus, en was voor sy aftrede verbonde aan die Universiteit Stellenbosch, waar hy gefokus het op etiek, politieke filosofie en die filosofie van godsdiens. Sy navorsing het veral ’n impak gemaak op die etiek van gesondheid en biomediese kwessies, en hy het diepgaande bydraes gelewer oor die rol van moraliteit in die openbare sfeer. As skrywer en openbare intellektueel staan hy bekend vir sy genuanseerde beskouings en sy vermoë om komplekse temas op ’n toeganklike en relevante wyse te verwoord.

NOW PLAYING

Ep. 15 - Die onmoontlike "geluk" - Prof Anton van Niekerk

0:00 34:22

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Ek en God?

This episode is 34 minutes long.

When was this Ek en God episode published?

This episode was published on October 9, 2024.

What is this episode about?

“Goue tafels, goue stoele en goue vloere kan seker soms geluk beteken, maar nie ’n goue dogtertjie nie.” Só reflekteer prof. Anton van Niekerk oor koning Midas se obsessie met geluk en goud, tot op die dag dat Marygold, sy dogtertjie, ook in goud...

Can I download this Ek en God episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!