Ep. 4 - 16 Dae van Aktivisme vir Geen Geweld teen Vroue en Kinders episode artwork

EPISODE · Dec 5, 2023 · 42 MIN

Ep. 4 - 16 Dae van Aktivisme vir Geen Geweld teen Vroue en Kinders

from Ek en God · host DJ Muller, Wilmi Wheeler, Ronelda Visser

In hierdie episode gesels Ronelda Visser met Merrishia Singh Naicker, Bianca Truter Botha & Eugene Malan oor geslagsgebaseerde geweld. Ons gesels oor die 16 Dae van Aktivisme vir Geen Geweld teen Vroue en Kinders. Merrishia is 'n verhoudingsterapeut, VGK predikant en koördineerder van die Faith Action Collective. Bianca en Eugene is albei betrokke by Kaapkerk se Taakspan vir Gendergeregtigheid. Handige Hulplyne: - Hulplyn vir geslagsgeweld: 0800 150 150 - Rape Crisis: 021 447 9762. - Huis Jabes: 083 564 3313 - Saartjie Baartman Safehouse: 021 633 5287 https://standunitedsa.org/national-police-stations-shelters/wpbdp_category/shelters-western-cape/ https://wcwsm.org.za/about.html.

NOW PLAYING

Ep. 4 - 16 Dae van Aktivisme vir Geen Geweld teen Vroue en Kinders

0:00 42:30

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Ek en God?

This episode is 42 minutes long.

When was this Ek en God episode published?

This episode was published on December 5, 2023.

What is this episode about?

In hierdie episode gesels Ronelda Visser met Merrishia Singh Naicker, Bianca Truter Botha & Eugene Malan oor geslagsgebaseerde geweld. Ons gesels oor die 16 Dae van Aktivisme vir Geen Geweld teen Vroue en Kinders. Merrishia is 'n...

Can I download this Ek en God episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!