EPISODE · Dec 12, 2023 · 10 MIN
Ep. 6 - Kersboodskap: Josef, Maria en Jesus vertel... (LUISTERDRAMA)
from Ek en God · host DJ Muller, Wilmi Wheeler, Ronelda Visser
Josef, Maria en Jesus vertel van hul ervaringe rondom Sy geboorte. Die lastige Romeine en hul ontydige sensus, het Josef warm onder die kraag. Maria is moeg, maar pak met moed die reis Betlehem toe aan, met Josef aan haar sy. Jesus vertel van die geskenk wat Hom die meeste opgewonde maak... Opgevoer deur: DJ Muller - Josef Wilmi Wheeler - Maria Lylah Muller (8) - Jesus Vervaardiging en musiek: DJ Muller
What this episode covers

NOW PLAYING
Ep. 6 - Kersboodskap: Josef, Maria en Jesus vertel... (LUISTERDRAMA)
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Mar 3, 2026 ·44m
Feb 21, 2026 ·30m
Dec 17, 2025 ·30m
Dec 11, 2025 ·26m
Dec 11, 2025 ·29m
Dec 11, 2025 ·33m