Ep. 8 - Brugleraars - "'n Watse ding?" episode artwork

EPISODE · Jan 2, 2024 · 23 MIN

Ep. 8 - Brugleraars - "'n Watse ding?"

from Ek en God · host DJ Muller, Wilmi Wheeler, Ronelda Visser

Ons hoor gereeld dat daar verwys word na dominees, predikant of leraars, maar "brugleraars" is 'n konsep wat selfde in gesprekke opkom. Brugleraars speel 'n besondere rol in gemeentes en het al in diens van God, tot baie gemeentes se redding gekom. Ds. André Agenbag is betrokke by Gemeentebegeleiding op Stellenbosch, en hy vertel ons meer oor wat 'n brugleraar is, wat hulle doen en hoekom dit belangrik is. Indien jou gemeente meer wil weet oor hoe 'n brugleraar hul van hulp kan wees, of indien jy oorweeg om self 'n brugleraar te word, kontak asb. vir André by [email protected]

NOW PLAYING

Ep. 8 - Brugleraars - "'n Watse ding?"

0:00 23:12

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Ek en God?

This episode is 23 minutes long.

When was this Ek en God episode published?

This episode was published on January 2, 2024.

What is this episode about?

Ons hoor gereeld dat daar verwys word na dominees, predikant of leraars, maar "brugleraars" is 'n konsep wat selfde in gesprekke opkom. Brugleraars speel 'n besondere rol in gemeentes en het al in diens van God, tot baie gemeentes se redding gekom....

Can I download this Ek en God episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!