Episode 145: Heinrich Becker episode artwork

EPISODE · Nov 19, 2021 · 1H 8M

Episode 145: Heinrich Becker

from Klipkouers · host Jacques Basson

Die wyse waarop myne funksioneer is besig om radikaal te transformeer. Digitale oplossings help om ’n mynbou-omgewing te skep wat veilig en volhoubaar is, met ’n geïntegreerde werksmag wat stimulerende take verrig. Heinrich Becker is die Uitvoerende Direkteur en mede-stigter van Krypton Mining, ’n innoverende maatskappy wat spesialiseer daarin om wêreldklas digitale mynbou-oplossings aan die Afrika-mark bekend te stel. Heinrich beskik oor uitgebreide ervaring in terme van besigheidsontwikkeling, en spesifiek die definiëring en implementering van besigheidsbevordering en optimiseringsinisiatiewe. Volgens hom is behoefte-analise egter ‘n deurslaggewende stap wat geneem moet word alvorens ’n maatskappy op ’n tegnologiese oplossing besluit. Webwerf

NOW PLAYING

Episode 145: Heinrich Becker

0:00 1:08:18

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Klipkouers?

This episode is 1 hour and 8 minutes long.

When was this Klipkouers episode published?

This episode was published on November 19, 2021.

What is this episode about?

Die wyse waarop myne funksioneer is besig om radikaal te transformeer. Digitale oplossings help om ’n mynbou-omgewing te skep wat veilig en volhoubaar is, met ’n geïntegreerde werksmag wat stimulerende take verrig. Heinrich Becker is die...

Can I download this Klipkouers episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!