günlük okuyorum #1
First published
05/19/2021
Genres:
society
Listen to this episode
Summary
selam sizlere 2017 yılında yazdığım günlüğü okuyorum
Duration
Parent Podcast
vir vir konusuyorum
View PodcastSimilar Episodes
1 Timoteus 2 vir vandag
Release Date: 05/21/2024
Description: Wat is 1 Timoteus 2:1-15 se toepassing vir vandag? Is God se woord relevant vir alle tye en alle mense? Hoe is die opdragte van Paulus aan die Efese geanker aan die skeppingsopdrag? Moet ons bid vir 'n heidense regering? Wat is die roeping vir die mans, en wat is die opdragte vir die vroue?
Explicit: No
DAG 3 - Aanvaar die bevryding van radikale vergifnis (Lynette Beer)
Release Date: 12/20/2022
Description: God wil vir ons genade gee, maar Satan wil vir ons skande en smaad bring. Dat God die skande van ons wegneem, beteken ons moet elkeen vir onsself die vergifnis toe-eien wat Hy ons bied vir al ons sondes van die verlede.
Explicit: No
Perspektief: November 2022
Release Date: 11/28/2023
Description: Scriptura werp Bybelse lig op die nuwe regulasies vir landbou-uitvoere vir blanke boere, die voorgestelde Bela wetsontwerp vir onderwys en skole, en Nederland se regse politieke party wat hul kultuur verdedig en stry teen massa immigrasie. Mag enige wet, taal of kultuur in die pad van die evangelie staan? Hoe kan ons die staat verantwoordelik hou vir goeie regering, ekonomiese bestuur, vryheid van geloof en ons goddelike mandaat vir die opvoeding van ons kinders?
Explicit: No
Wat sê die vers? Eksodus 21:23-25
Release Date: 03/07/2023
Description: Waaroor gaan "'n oog vir 'n oog en 'n tand vir 'n tant" regtig? Gee dit ons vrypas vir persoonlike vendettas, of is die vers vir die regeerders, om sodoende toepaslike straf toe te pas? Het ek die reg om die reg in eie hande te neem, en myself te laat geld? En hoe moet christene misdaad benader, en moet ons dit aanmeld? Kan ons wraak neem as ons te na gekom word, of moet ons die wraak aan God oorlaat? Vervul die kerk haar profetiese taak teenoor die regering? Laat ons vir alle mense bid, en veral vir die regeerders, om reg en geregtigheid van God te smeek.
Explicit: No
Similar Podcasts
Vir Vulnerabilis Vir
Release Date: 08/20/2020
Authors: Adam Glinsky & Albert Imperato
Description: Vir Vulnerabilis Vir [Latin: A Vulnerable Man] is a podcast dedicated to help men communicate and build empathy. We are vulnerable to make this show valuable. Follow us on Instagram @virvulnerabilisvir @denimmindset & @upstateguystyle
Explicit: No
Nal'ibali
Release Date: 03/27/2021
Description: Stories vir die kleinspan. Nal'ibali is isiXhosa vir 'hier is 'n storie.'
Explicit: No
NG Kerk Paarl (Strooidakkerk)
Release Date: 08/20/2020
Authors: Strooidak
Description: Boodskap vir die dag
Explicit: No
Kat en hond
Release Date: 03/27/2021
Description: 'n Program vir troeteldiereienaars.
Explicit: No
Lig op my pad - Thinus van Staden
Release Date: 09/23/2021
Authors: Thinus
Description: Temas vir die lewe
Explicit: No
Hoop en Inspirasie
Release Date: 04/12/2021
Authors: Sonia
Description: Weeklikse Bybel geïnspireerde geselsies oor alledaagse uitdagings vir om jou hoop te gee in Jesus se krag vir jou alledaagse lewe.
Explicit: No
Aquele Podcast
Release Date: 09/06/2020
Authors: Leonardo André
Description: O melhor estar por vir!
Explicit: No
HOU MY DOP
Release Date: 03/27/2021
Authors: Radio Tygerberg 104FM
Description: Programme vir mense met gestremdhede
Explicit: No
Afrineurs Potgooi
Release Date: 11/11/2021
Authors: Bertus Steenkamp
Description: Vir die Suid Afrikaanse entrepreneurs
Explicit: No
VIR-ALE
Release Date: 08/12/2020
Authors: Alessio Foderi
Description: In campo medico significa "causato da virus", in rete indica tutto ciò che si diffonde in modo rapido e capillare. Nel Post-Covid, cosa sarà virale? Quali i cambiamenti, gli obiettivi, i nuovi orizzonti? Partendo dal racconto della Fase 1, racconto le visioni, i pensieri e le idee degli under 35.
Explicit: No