Is huiswerk nog sinvol vir leerders? episode artwork

EPISODE · Nov 4, 2022 · 56 MIN

Is huiswerk nog sinvol vir leerders?

from Podvoeding · host Maroela Media

Die debat oor die waarde van huiswerk doen gereeld die rondte op onderwysgroepies op sosiale media. Om die braaivleisvuur hoor ons gereeld van ouers wat tot laat aand saam met kinders spook om huiswerktake betyds af te handel. In hierdie episode van die reeks Podvoeding, gesels ons met ’n gesoute onderwyseres en projekkoördineerder, Hildegard Brummer, oor die opwindende verandering in die onderwys wat sy al kon implementeer. Die span aanbieders hoor wat die waarde van voorbereiding is en ook hoe die omgekeerde klaskamer, nuwe hoogtes in leerderprestasie kan bereik. Skink ʼn koppie boeretroos en kom luister saam na die volledige gesprek oor die toekoms van onderwys boaan hierdie teks.

NOW PLAYING

Is huiswerk nog sinvol vir leerders?

0:00 56:10

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Podvoeding?

This episode is 56 minutes long.

When was this Podvoeding episode published?

This episode was published on November 4, 2022.

What is this episode about?

Die debat oor die waarde van huiswerk doen gereeld die rondte op onderwysgroepies op sosiale media. Om die braaivleisvuur hoor ons gereeld van ouers wat tot laat aand saam met kinders spook om huiswerktake betyds af te handel. In hierdie episode...

Can I download this Podvoeding episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!