Nuwe Wet op Staatsverkryging: ’n Resep vir versnelde staatsverval  [Sakeliga Persverklaring] episode artwork

EPISODE · Jul 24, 2024 · 4 MIN

Nuwe Wet op Staatsverkryging: ’n Resep vir versnelde staatsverval [Sakeliga Persverklaring]

from Sakeliga se Nuutste Inligting · host Sakeliga

Die Wet op Staatsverkryging, wat President Cyril Ramaphosa vandag geteken het, is ’n resep vir versnelde staatsverval. Die wet beoog om staatsentiteite se verkrygingskeuses streng aan bande te lê met voorskrifte oor ras, nasionaliteit en meer. Dit sal kostes verhoog en die gehalte van dienslewering verlaag, terwyl dit moontlik ongekende korrupsie sal bevorder. Die wet is sowel onkonstitusioneel as skadelik. Volledige verklaring: https://sakeliga.co.za/nuwe-wet-op-staatsverkryging-n-resep-vir-versnelde-staatsverval/

Die Wet op Staatsverkryging, wat President Cyril Ramaphosa vandag geteken het, is ’n resep vir versnelde staatsverval. Die wet beoog om staatsentiteite se verkrygingskeuses streng aan bande te lê met voorskrifte oor ras, nasionaliteit en meer. Dit sal kostes verhoog en die gehalte van dienslewering verlaag, terwyl dit moontlik ongekende korrupsie sal bevorder.Die wet is sowel onkonstitusioneel as skadelik. Volledige verklaring: https://sakeliga.co.za/nuwe-wet-op-staatsverkryging-n-resep-vir-versnelde-staatsverval/

NOW PLAYING

Nuwe Wet op Staatsverkryging: ’n Resep vir versnelde staatsverval [Sakeliga Persverklaring]

0:00 4:05

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Sakeliga se Nuutste Inligting?

This episode is 4 minutes long.

When was this Sakeliga se Nuutste Inligting episode published?

This episode was published on July 24, 2024.

What is this episode about?

Die Wet op Staatsverkryging, wat President Cyril Ramaphosa vandag geteken het, is ’n resep vir versnelde staatsverval. Die wet beoog om staatsentiteite se verkrygingskeuses streng aan bande te lê met voorskrifte oor ras, nasionaliteit en meer. Dit...

Can I download this Sakeliga se Nuutste Inligting episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!