EPISODE · Mar 4, 2022 · 30 MIN
S2 EP8: In gesprek met Wêreldwyd
from Ons vir jou... Wat nou? · host Onsvirjou
In this episode the SAFFA-manne head back to their “moedertaal” and host a very special guest Wereldwyd.co.za an initiative of Afriforum. Wereldwyd is die ideale platform vir elke Suid-Afrikaner wat tans in die buiteland woon, maar graag steeds in voeling met sy geboorteland wil bly en juis daarom het ons met Sue-Ann opgevang om meer inligting te bekom oor verskillende aspekte wat die platform bied. Aspekte wat die volgende insluit: - Blogs van ervaring en meer inligting oor Suid-Afrikaners tans in die buiteland - Nuus gebeure uit die buiteland soos vertolk deur Suid-Afrikaners - Vermaak (kykgenot, leesgenot ens.) - Die sogenaamde Wereldgids waar jy rondrits op ‘n wereldkaart opsoek na Suid Afrikaanse bedrywe en bedrywighede in sekere lande - Die “Kom huis toe” veldtog en Wereldwyd se bystand daartoe Sit terug en geniet hierdie fantastiese Afrikaanse episode saam die ouens. SAFFA Index: Kleuterskool Follow us on: Instagram: @onsvirjoupodcast Facebook: Ons vir jou podcast Website: onsvirjoupodcast.com Shout outs: Music and sound editing: Etienne Swanepoel (from @africa_withet).
What this episode covers

NOW PLAYING
S2 EP8: In gesprek met Wêreldwyd
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jun 24, 2026 ·7m
Jun 23, 2026 ·24m