Skole en gemeenskappe moet hande vat episode artwork

EPISODE · Jul 31, 2022 · 55 MIN

Skole en gemeenskappe moet hande vat

from Podvoeding · host Maroela Media

Die gemeenskap waarin ʼn skool gevestig is, moet in vennootskap met daardie skool staan. Sonder hierdie vennootskap sal jy sien hoe skole tydens vakansies beskadig word, asook hoe skole se infrastruktuur verval en skole se deure uiteindelik gesluit word. Só sê Melanie Buys, hoof van ontwikkeling by die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS), en sy benadruk weereens: Gemeenskappe wat eienaarskap van hul skole neem, bou skole wat floreer.

NOW PLAYING

Skole en gemeenskappe moet hande vat

0:00 55:16

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Podvoeding?

This episode is 55 minutes long.

When was this Podvoeding episode published?

This episode was published on July 31, 2022.

What is this episode about?

Die gemeenskap waarin ʼn skool gevestig is, moet in vennootskap met daardie skool staan. Sonder hierdie vennootskap sal jy sien hoe skole tydens vakansies beskadig word, asook hoe skole se infrastruktuur verval en skole se deure uiteindelik gesluit...

Can I download this Podvoeding episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!