EPISODE · Jan 22, 2024 · 1H 17M
Wat Jan Bloukaas Wil Hê Almal MOET Weet!
from Framework To Flourish · host Marco Haasbroek
Jan Bloukaas (Jean du Plessis) maak oop oor die realiteit van sy musiekloopbaan en stryd teen kanker. Hulle gaan terug na die begin en Jean vertel van sy oornagsukses in 2017 met die virale treffer 'Kaas Elke Dag'. Dit was eintlik nooit deel van sy plan om 'n sanger te word nie. Toe, op 22 kry hy die hartverskeurende nuus dat hy 'n groot gewas het op sy breinstam wat nie chirurgies verwyder kan word nie. Dit het sy hele wêreld omgekeer; hy moes beide vrede vind met die kankerdiagnose en sy oë weer vestig op dit wat werklik belangrik is. Tog het hy nooit ingegee tot vrees nie! Jean staan sterk, baklei hard en hou sy oë gevestig op God. Watch on YouTube! · Follow Us on Instagram!
What this episode covers
Jan Bloukaas (Jean du Plessis) maak oop oor die realiteit van sy musiekloopbaan en stryd teen kanker. Hulle gaan terug na die begin en Jean vertel van sy oornagsukses in 2017 met die virale treffer 'Kaas Elke Dag'. Dit was eintlik nooit deel van sy plan om 'n sanger te word nie. Toe, op 22 kry hy die hartverskeurende nuus dat hy 'n groot gewas het op sy breinstam wat nie chirurgies verwyder kan word nie. Dit het sy hele wêreld omgekeer; hy moes beide vrede vind met die kankerdiagnose en sy oë weer vestig op dit wat werklik belangrik is. Tog het hy nooit ingegee tot vrees nie! Jean staan sterk, baklei hard en hou sy oë gevestig op God.
NOW PLAYING
Wat Jan Bloukaas Wil Hê Almal MOET Weet!
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Mar 26, 2026 ·1m
Mar 19, 2026 ·34m
Feb 18, 2026 ·11m
Feb 11, 2026 ·45m