PodParley PodParley
Bybel Tyd

Bybel Tyd

Bookmark

Bybel Tyd is a religion podcast hosted by Zelda du Toit. It has 654 episodes, with the latest published March 2023.

Sluit gerus aan op Bybel Tyd se vers en gesels uit die bybel, Maandae tot Vrydae. Deel die toep met familie en vriende regoor die wêreld, so versprei ons die woord van die Here.Ondersteun ons Youtube Kanaal Bybel Tyd, deur aan te sluit (subscribe), laat ons weet wat dit vir jou beteken het dmv 'n 'comment'. Het jy 'n getuienis wat jy wil deel? Kontak ons op [email protected] om 'n afspraak te maak.Sluit gerus aan op ons Bybel Tyd webtuiste, www.bybeltyd.wordpress.com en ook TikTok onder Bybeltyd

religion ·af ·654 episodes

No episodes available yet.

URL copied to clipboard!