Die Rooibank Podcast podcast artwork

PODCAST · health

Die Rooibank Podcast

Ons gesels weekliks saam oor emosionele, geestelike en fisiese uitdagings wat mense en gesinne in hierdie tye ervaar. Ons vra die opinies van kenners soos maatskaplike werkers en predikante hieroor. Hierdie podcast is 'n samewerking tussen Bloubergstrand Maatskaplike Dienste (BMD) en NGK Bloubergstrand. Ons kan gekontak word by [email protected] of [email protected]

  1. 17

    Hoe my kindertrauma my volwasse lewe beinvloed het 16 Dae van Geen Geweld

    Ilze deel haar inspirerende verhaal van kindertrauma en emosioneel gesond word as volwassene. Die inhoud mag ontstellend wees vir sensitiewe luisteraars.

  2. 16

    My storie oor Geen Geweld teenoor Vroue en Kinders

    'n Ongelooflike verhaal gevul met inspirasie en moed, vertel deur iemand wat verkies om anoniem te bly. Sy beweeg uit haar gemaksone om dit met ons op Die Rooibank te deel

  3. 15

    Die Verstommende Effek van Dankbaarheid

    Anoniem en Bessie gesels oor hul doelbewuste reis met dankbaarheid.

  4. 14

    Wanneer werkloosheid my tref

    Thamar en Roodt ruil wenke uit oor hoe om in beheer te bly van hierdie situasie. Roodt is die eienaar van 'n werwingsagentskap

  5. 13

    Die verskil wat jy maak

    Thamar gesels met Renette van Kruishuis oor die verskil wat sy ander se lewens maak

  6. 12

    Raak so ontslae van pandemievoosheid

    Thamar en Elmarie gesels oor HOE om ontslae te raak van die pandemievoosheid gevoel

  7. 11

    Om te vergewe

    Om te vergewe - Monique Strydom deel uit haar boek Vrygekoop en persoonlike ervaring hieroor.

  8. 10

    Om saam met Monique Strydom aan die ander kant uit te kom wanneer die onbekende jou tref

    Monique Strydom deel haar ervaring tydens haar ontvoering, en gee praktiese raad om heel anderkant uit die onbekende te kom.

  9. 9

    4 Maniere om empatie deel te hou van jou lewe

    Thinus deel sy ervaring hieroor met ons

  10. 8

    Wanneer jy geboelie word

    Vandeesweek gesels ons met Tarmi oor haar ervaring as slagoffer van boelie haar hele skoolloopbaan deur.

  11. 7

    Aanlynveiligheid vir ons kinders

    In gesprek met die skool

  12. 6
  13. 5

    Wanneer depressie deel word van jou lewe.

    Eerlike en reguit gesprek hieroor.

  14. 4

    "Mental toughness"

    Hierdie week gesels Elmarie en Thamar oor praktiese voorstelle wat ons kan doen om "mentally tough" te wees. Vir meer navrae of voorstelle vir onderwerpe, kan jy Thamar kontak by [email protected] 

  15. 3

    Geluk tydens krisis

    Hierdie week gesels Thamar met Elmarie oor geluk en of daar praktiese stappe is wat ons kan neem om aan ons eie geluk te werk, veral in tye van krisis.

  16. 2

    Gedagtes en Angs

    Thamar en Marietjie gesels hierdie week saam oor hoe die manier hoe ons dink en doen ons kan help met die angstigheid waarmee baie van ons gekonfronteer word.

  17. 1

    Skool angstigheid

    Thamar en Marietjie gesels saam oor die moontlike angstigheid wat kinders kan beleef soos wat hulle terugkeer skool toe en hoe ouers hulle daarmee kan help en voorberei.

Type above to search every episode's transcript for a word or phrase. Matches are scoped to this podcast.

Searching…

We're indexing this podcast's transcripts for the first time — this can take a minute or two. We'll show results as soon as they're ready.

No matches for "" in this podcast's transcripts.

Showing of matches

No topics indexed yet for this podcast.

Loading reviews...

ABOUT THIS SHOW

Ons gesels weekliks saam oor emosionele, geestelike en fisiese uitdagings wat mense en gesinne in hierdie tye ervaar. Ons vra die opinies van kenners soos maatskaplike werkers en predikante hieroor. Hierdie podcast is 'n samewerking tussen Bloubergstrand Maatskaplike Dienste (BMD) en NGK Bloubergstrand. Ons kan gekontak word by [email protected] of [email protected]

HOSTED BY

BMD & NGK Bloubergstrand

CATEGORIES

Frequently Asked Questions

How many episodes does Die Rooibank Podcast have?

Die Rooibank Podcast currently has 17 episodes available on PodParley. New episodes are automatically indexed when they're published to the podcast feed.

What is Die Rooibank Podcast about?

Ons gesels weekliks saam oor emosionele, geestelike en fisiese uitdagings wat mense en gesinne in hierdie tye ervaar. Ons vra die opinies van kenners soos maatskaplike werkers en predikante hieroor. Hierdie podcast is 'n samewerking tussen Bloubergstrand Maatskaplike Dienste (BMD) en NGK...

How often does Die Rooibank Podcast release new episodes?

Die Rooibank Podcast has 17 episodes. Check the episode list to see recent publication dates and frequency.

Where can I listen to Die Rooibank Podcast?

You can listen to Die Rooibank Podcast on PodParley by clicking any episode. We provide an embedded audio player for direct listening, and you can also subscribe via your preferred podcast app using the RSS feed.

Who hosts Die Rooibank Podcast?

Die Rooibank Podcast is created and hosted by BMD & NGK Bloubergstrand.
URL copied to clipboard!