PODCAST · society
Klankgolwe: Weg Stories
by Netwerk24 Klankgolwe
Weg! Stories - Die beste rubrieke, reisstories, onthou stories en wildestories in Afrikaans.Elke week doen ons 'n voorlesing van een van die beste stories uit Weg-tydskrif se argiewe. Ons gaan ook gesels met die skrywers, en hou ook die spasie dop vir bonus episodes.
-
47
Seisoen 2, episode 1: Om 'n boomhuis te bou
Gelees en geskryf deur Francois Haasbroek, skets deur Fred Mouton.
-
46
Ep.46 As Moeder Natuur haar strip
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in WegRy in Oktober 2014, uitgawe #66. Dit was gelees en geskryf deur Evan Naude, en skets deur Fred Mouton.
-
45
Ep.45 Met 'n Cortina en 'n Gypsey op 'n plaaspad
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in WegSleep in Oktober 2006, uitgawe #4. Dit was gelees en geskryf deur Zigi Ekron en skets deur Fred Mouton.
-
44
Ep.44 Op die spoor van James Bond
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg!-tydskrif in Maart 2008, uitgawe #41. Dit was geskryf deur Dana Snyman, gelees deur Francois Haasbroek en skets deur Fred Mouton.
-
43
Ep.43 'n Ding wat ruk
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in WegRy in Oktober 2014, uitgawe #65. Die was gelees en geskryf deur Evan Naudé, skets deur Fred Mouton.
-
42
Ep.42 Die les van 'n gebore kampeerder
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Wegsleep in Junie 2014, uitgawe #67. Die was gelees en geskryf deur Zigi Ekron, skets deur Fred Mouton.
-
41
Ep.41 Die nonne in Etosha
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Wegsleep in Desember 2009, uitgawe #18. Die was gelees en geskryf deur Sophia van Taak, skets deur Fred Mouton.
-
40
Ep.40 Die nag van die snorkes
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in WegSleep in Augustus 2015, uitgawe #74. Dit was gelees en geskryf deur Evan Naudé, en skets deur Fred Mouton.
-
39
Ep.39 Ken jy die tipe?
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Wegsleep in Mei 2016, uitgawe #88. Dit was gelees en geskryf deur Zigi Ekron en skets deur Fred Mouton.
-
38
Ep.38 Etosha... waar die leeus Afrikaans verstaan
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg-tydskrif in Julie 2005, uitgawe #10. Dit was geskryf deur Piet Grobler, gelees deur François Haasbroek en skets deur Fred Mouton.
-
37
Ep.37 'n Bondige gids vir nie-voëlkykers
Hierdie rubriek is die eerste keer gepubliseer in Weg-tydskrif in Julie 2011, uitgae #81. Dit was geskryf deur Schalk Kotze, gelees deur François Haasbroek en skets deur Fred Mouton.
-
36
Ep.36 Sweef soos 'n... arend?
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg-tydskrif in Junie 2005, uitgawe #9. Dit was gelees en geskryf deur Jaco Kirsten, skets deur Fred Mouton.
-
35
Ep.35 'Full throttle' op vakansie
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Wegsleep se November/Desember uitgawe in 2008, uitgawe #10. Gelees en geskryf deur Sophia van Taak, skets deur Fred Mouton.
-
34
Ep.34 Van vele vure
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg in Januarie 2019, uitgawe #171. Gelees en geskryf deur Toast Coetzer, skets deur Fred Mouton.
-
33
Ep.33 Kersfees kom vroeg in die Diep-Karoo
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Wegbreek in die Desember 2014/Januarie 2015-boek, uitgawe #5. Dit was geskryf deur Dana Snyman, gelees deur François Haasbroek en skets deur Fred Mouton.
-
32
Ep.32 Die nag toe ek blind geword het
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg-tydskrif in Augustus 2009, uitgawe #46. Dit was geskryf en gelees deur Jaco Kirsten, skets deur Fred Mouton.
-
31
Ep.31 Vryheid is 'n fiets
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg-tydskrif in September 2017, uitgawe #155. Dit was gelees en geskryf deur Leon-Ben Lamprecht, skets deur Fred Mouton.
-
30
Ep.30 Grondpad na 'n gesonde lewe
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg-tydskrif in November 2018, uitgawe #169. Dit was geskryf en gelees deur Sophia van Taak, skets deur Fred Mouton.
-
29
Ep.29 'n Tjoppie vir die Tankwa
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg-tydskrif in Mei 2017, uitgawe #151. Dit was geskryf deur Gideon Brückner, gelees deur François Haasbroek en skets deur Fred Mouton.
-
28
Ep.28 'n Regte kar kort 'n regte naam
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg-tydskrif in September 2005, uigawe #12. Dit was gelees en geskryf deur Jaco Kirsten, en die skets was gedoen deur Fred Mouton.
-
27
Ep.27 Een aand in 'n bar op die 'Bok
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg-tydskrif in Augustus 2017, uitgawe #154. Dit is geskryf en gelees deur Sophia van Taak, skets deur Fred Mouton.
-
26
Ep.26 Toe ek klein was...
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg-tydskrif in Junie 2007, uitgawe #28. Dit is geskryf en gelees deur Toast Coetzer, en skets deur Fred Mouton
-
25
Ep.25 Vliegvoos en vlugvies
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg-tydskrif in April 2006, uitgawe #18. Gelees en geskryf deur Jaco Kirsten, skets deur Fred Mouton.
-
24
Ep.24 'n Goeie gewoonte
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg-tydskrif in November 2017, uitgawe #157. Gelees en geskryf deur Sophia van Taak, skets deur Fred Mouton.
-
23
Ep.23 Waar die pad smaller raak
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg! in Januarie, 2014, uitgawe #111. Dit was geskryf en gelees deur Toast Coetzer, skets deur Fred Mouton.
-
22
Ep.22 Ek en my Beetle
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg! in Oktober, 2006, uitgawe #24. Dit was geskryf en gelees deur Toast Coetzer, skets deur Fred Mouton.
-
21
Ep.21 Waar's die 'kêffie'-hamburger?
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg! in Augustus, 2005, uitgawe #11. Dit was geskryf en gelees deur Jaco Kirsten, skets deur Fred Mouton.
-
20
Ep. 20 Nog 'n Royal groet
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg in Mei 2006, uitgawe #19, Dit is geskryf deur Willemien Brummer, gelees deur François Haasbroek en skets deur Fred Mouton.
-
19
Ep.19 Slagspreuke vir die winter
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg in Junie 2015, uitgawe #128. Die is geskryf en word gelees deur Sophia van Taak, skets deur Fred Mouton.
-
18
Ep.18 Ek tree aan vir 'n potjie verspoeg...
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg in Oktober 2007, uitgawe #36. Dit is geskryf en gelees deur Toast Coetzer, skets deur Fred Mouton.
-
17
Ep.17 Moleste met muskiete
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg in Julie 2013, uitgawe #105. Dit is geskryf en gelees deur Esma Marnewick, skets deur Fred Mouton.
-
16
Ep.16 Op pad na intervarsity
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg in April 2009, uitgawe #54. Dit is geskryf en gelees deur Jaco Kirsten, skets deur Fred Mouton.
-
15
Ep.15 Die bus na Dar es Salaam
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg in Maart 2008, uitgawe #41. Dit is geskryf en gelees deur Esma Marnewick, skets deur Fred Mouton.
-
14
Ep.14 Die hele wêreld in jou kop
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg in April 2014, uitgawe #114. Dit is geskryf en gelees deur Sophia van Taak, skets deur Fred Mouton.
-
13
Ep.13 Die verskil tussen 'n flits en 'n 'toorts'?
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg in Mei 2005, uitgawe #8. Dit is geskryf en gelees deur Jaco Kirsten, skets deur Fred Mouton.
-
12
Ep.12 Reën
Hierdie rubriek is die eerste keer gepubliseer in Weg #63 in Januarie 2010. Dit is geskryf en word gelees deur Toast Coetzer, skets deur Fred Mouton.
-
11
Ep.11 Ons (vakansies) is nie almal so nie...
Hierdie rubriek is die eerste keer gepubliseer in Weg #148 in Februarie 2017. Dit is geskryf en word gelees deur Esma Marnewick, die skets is gedoen deur Fred Mouton.
-
10
Ep.10 Lank leef beskuit!
Hierdie rubriek is die eerste keer gepubliseer in Weg #61 in November 2009. Dit is geskryf en word gelees deur Toast Coetzer, die skets is gedoen deur Fred Mouton.
-
9
Ep.9 Toe breek ek Griekeland...
Hierdie rubriek is die eerste keer gepubliseer in Weg #133 in November 2015. Dit is geskryf en word gelees deur Pierre Steyn, die skets is gedoen deur Fred Mouton.
-
8
Ep.8 Die Citi's in my lewe
Hierdie rubriek is die eerste keer gepubliseer in Weg #63 in Januarie 2010. Dit is geskryf en word gelees deur Sophia van Taak, die skets is gedoen deur Fred Mouton.
-
7
Ep.7 Jy lol nie met tradisie nie
Hierdie rubriek is die eerste keer gepubliseer in Weg #122 in Desember 2014. Dit is geskryf en word gelees deur Sophia van Taak, die skets is gedoen deur Fred Mouton.
-
6
Ep.6 Suidwaarts met Saki en Ayumi
Hierdie rubriek is die eerste keer gepubliseer in Weg #113 in Maart 2014. Dit is geskryf en word gelees deur Toast Coetzer, die skets is gedoen deur Fred Mouton.
-
5
Ep.5 Verloor jou hart op die buurman
Hierdie rubriek is die eerste keer gepubliseer in Weg se Namibië-gids 2016. Dit is geskryf en word gelees deur Pierre Steyn, die skets is gedoen deur Nicolene Louw.
-
4
Ep.4 Deur Gugs op 'n jakkalsdraffie
Hierdie rubriek is die eerste keer gepubliseer in Weg #65, Maart 2010. Dit is geskryf en word gelees deur Erns Grundling, skets deur Fred Mouton.
-
3
Ep.3 Die vreugde van die alledaagse
Hierdie rubriek is die eerste keer gepubliseer in Weg #138, April 2016. Dit is geskryf en word gelees deur Sophia van Taak, skets deur Fred Mouton.
-
2
Ep.2 Daai draffie oor die pad
Hierdie rubriek is die eerste keer gepubliseer in Weg #66, April 2010. Dit is geskryf en word gelees deur Toast Coetzer, skets deur Fred Mouton.
-
1
Ep.1 Sout van die aarde
Hierdie rubriek is die eerste keer gepubliseer in Weg #137 in Maart 2016. Dit is geskryf en word gelees deur François Haasbroek, die skets is gedoen deur Fred Mouton.
We're indexing this podcast's transcripts for the first time — this can take a minute or two. We'll show results as soon as they're ready.
No matches for "" in this podcast's transcripts.
No topics indexed yet for this podcast.
Loading reviews...
ABOUT THIS SHOW
Weg! Stories - Die beste rubrieke, reisstories, onthou stories en wildestories in Afrikaans.Elke week doen ons 'n voorlesing van een van die beste stories uit Weg-tydskrif se argiewe. Ons gaan ook gesels met die skrywers, en hou ook die spasie dop vir bonus episodes.
HOSTED BY
Netwerk24 Klankgolwe
Loading similar podcasts...