'n Sak Vol Stories

PODCAST · kids

'n Sak Vol Stories

'n Afrikaanse storiepodsending propvol avontuur en verbeelding vir kinders van alle ouderdomme. Almal kan saamluister na fantastiese avonture propvol waardevolle lewenslesse. Ons vertel alles van feeverhale, mites en legendes tot splinternuwe stories.Ruil die skerm vir 'n storie uit ons storiesak wat kinders se verbeelding vrye teuels gee.Lees ook gerus saam op ons webblad: www.sakvolstories.co.zaVolg ons op Instagram: www.instagram.com/sakvolstories

  1. 43

    S02E12 Die Musikante van Bremen

    Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... Vier vergete diere, een groot plan en ’n nuwe begin. ’n Vrolike sprokie oor vriendskap, moed en tweede kanse. Instagram · Website

  2. 42

    S02E11 Anansi en die Patathopies

    Anansi, ’n slim spinnekop, ’n knorrige heks en ’n gevaarlike towerspreuk. ’n Skreeusnaakse storie oor skelmstreke wat terugbyt! Instagram · Website

  3. 41

    S02E10 Soet Pap

    Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... ’n Towerpotjie wat pap kook… maar net as jy die regte woorde ken! ’n Speelse sprokie oor matigheid, dankbaarheid en die gevaar van té veel van ’n goeie ding. Instagram · Website

  4. 40

    S02E09 Die Blinde Mans en die Olifant

    Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... Ses blinde mans, een groot olifant, en ’n hele paar groot misverstande. ’n Leersame sprokie wat wys hoe maklik ons elkeen net ’n deel van die waarheid kan raaksien. Instagram · Website

  5. 39

    S02E08 Wilhelm Tell

    Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... ’n Dapper skut, ’n wrede tiran en ’n enkele pyl wat alles verander. ’n Gewilde legende oor moed, vryheid en die durf om teen onreg op te staan. Instagram · Website

  6. 38

    S02E07 Aaphoedjies

    Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... ’n Slim hoedemaker, ’n trop skelm ape en ’n les wat nie altyd oorgedra kan word nie. ’n Speelse, humoristiese storie oor dink op jou voete — en hoekom ou planne nie altyd weer werk nie. Instagram · Website

  7. 37

    S02E06 Rip van Winkel

    Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... ’n Nuuskierige man, ’n geheimsinnige drankie en ’n slaap wat twintig jaar lank duur. ’n Betowerende verhaal oor tyd, verandering en die vreemde dinge wat kan gebeur wanneer jy van die pad af dwaal. Instagram · Website

  8. 36

    S02E05 Die Verborge Skat

    Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... Vier lui broers, ’n wyse ou pa en ’n geheimsinnige skat wat êrens op die plaas versteek is. ’n Klassieke volksverhaal wat wys dat die grootste skat soms nie goud is nie — maar harde werk. Instagram · Website

  9. 35

    Die ongemaklike maag

    Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... ’n Onhandige jong vampier, ’n skrikwekkende draak en ’n baie ongemrieflike avontuur. ’n Skreeusnaakse storie oor dapperheid, foute maak, en ’n ontsnapping wat niemand ooit sal vergeet nie Instagram · Website

  10. 34

    S02E03 Baba Jaga

    Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... ’n Wonderbaarlike seuntjie, ’n slinkse bosheks en ’n ma sonder ‘n bang haar op haar kop. ’n Spannende volksverhaal oor moed, moederliefde en slim planne wat boosheid uitoorlê. Instagram · Website

  11. 33

    S02E02 Die Drie Brawe Boerbok Boeties

    Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... Drie honger boerbokbroers, ’n gevaarlike brug en ’n skrikwekkende Trol. ’N Klassieke sprokie oor slim planne, ware moed en die oorwinning van goed oor kwaad. Instagram · Website

  12. 32

    S02E01 Skoonlief en die Ondier

    Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... ’n Saggeaarde meisie, ’n verskriklike Ondier en ’n enkele roos. ’n Tydlose sprokie wat wys dat ware skoonheid van binne af kom. Instagram · Website

  13. 31

    ZOMBIE - Kreatiewe Kreature Mini-Reeks

    Hulle lyk dalk soos mense, maar hulle het lank reeds alles wat van ‘n mens ‘n mens maak, verloor. Instagram · Website

  14. 30

    WEERWOLF - Kreatiewe Kreature Mini-Reeks

    ‘n Eeueoue simbool van vernuwing en hergeboorte. Die feniks is nie sommer ‘n gewone voëltjie nie. Instagram · Website

  15. 29

    FENIKS - Kreatiewe Kreature Mini-Reeks

    ‘n Eeueoue simbool van vernuwing en hergeboorte. Die feniks is nie sommer ‘n gewone voëltjie nie. Instagram · Website

  16. 28

    YETI - Kreatiewe Kreature Mini-Reeks

    Sommige noem hom die “Afskuwelike Sneeuman”, maar bitter min mense het hom nog ooit gesien. Instagram · Website

  17. 27

    PEGASUS - Kreatiewe Kreature Mini-Reeks

    ‘n Majestueuse mitologiese dier wat dalk van ver af net lyk soos ‘n perd, maar kom nader en word stomgeslaan! Instagram · Website

  18. 26

    VAMPIER - Kreatiewe Kreature Mini-Reeks

    Hulle is bang vir knoffel en het geen weerkaatsing in die spieël nie, maar daar sit veel meer as net dit in die legendariese bloedsuiers. Instagram · Website

  19. 25

    MEERMIN - Kreatiewe Kreature Mini-Reeks

    Diep in die water dartel sy rond. Half vis, half mens, maar eenhonderd persent betowerend. Ons reeks oor Kreatiewe Kreature skop af met dié legendariese waterwese. Instagram · Website

  20. 24

    S01E21 Ebeneezer Scrooge en die Kersgeeste

    n Sal Vol Stories se spesiale Kersfeesuitgawe is hier! Sluit die jaar af met Charles Dickens se klassieke A Christmas Carol in Afrikaans. ’n Gierige man, drie geheimsinnige geeste en ’n Kersnag wat alles verander. Die tydlose verhaal van Ebenezer Scrooge wys hoe selfs die koudste hart weer warm kan word. Instagram · Website

  21. 23

    S01E20 Die Slag Van Thermopylai

    Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... Driehonderd spartane, die vuurwarm thermopylai-pas, ’n magtige persiese leër… en ’n koning wat wys hoe ware moed in aksie lyk. ’N meesleurende verhaal van eer, opoffering en onwrikbare dapperheid. Instagram · Website

  22. 22

    S01E19 Die Trojaanse Perd

    Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... Die legende van die Trojaanse Perd - ’n reuse houtperd, ’n slinkse plan, en die stad wat te vroeg feesgevier het. ’n Opwindende mite oor slim planne, verbeelding… en waarom jy altyd moet dink voor jy juig. Instagram · Website

  23. 21

    S01E18 Ikaros En Daidalos

    Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... Wanneer die meester-uitvinder Daidalos en sy seun Ikaros uit ’n toring ontsnap met vlerke van vere en was, ontdek hulle die vryheid van die lug… maar ook die gevare van roekeloosheid. Instagram · Website

  24. 20

    S01E17 Inchy Bo

    Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... Inchy Bo is klein van statuur. Regtig báie klein. Maar dit beteken nie hy het nie drome om ‘n groot en magtige samoerai te word nie. As hy net kan kon kry om homself te bewys... Instagram · Website

  25. 19

    S01E16 Die Sfinks

    Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... Die wrede sfinks het niks of niemand laat verby kom nie. Almal wat wou, moes eers ‘n raaisel beantwoord, en niemand kon nie. Totdat Oedipus op ‘n dag daar aankom... Instagram · Website

  26. 18

    S01E15 Die Toe Oë Afspraak

    Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... Medusa is moeg vir alleen wees, maar gaan sy ooit ware liefde kan vind? Met die hulp van haar kristalbal is daar dalk net ‘n kans! Instagram · Website

  27. 17

    S01E14 Muishert en Tier

    Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... Muishert is dalk ‘n klein diertjie, maar dit beteken nie hy kan nie groot planne maak nie. Veral nie wanneer die slinkse tier die dag op sy spoor is nie. Instagram · Website

  28. 16

    S01E13 Die Swaard in die Klip

    Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... Vir so lank as wat almal kon onthou steek ‘n pragtige, blink swaard in die klip. Niemand kon dit ooit verwyder nie. Tot op ‘n dag... Instagram · Website

  29. 15

    S01E12 Die Chimera

    Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... Die Chimera is dalk ‘n skrikwekkende dierasie met drie verskillende koppe en ‘n lyf wat iets tussen ‘n leeu, vlermuis en slang is, maar dit beteken nie hierdie mitologiese monster is bestand teen alledaagse probleme soos doodgewone gewone hongerte nie. Maar wanneer al drie die koppe begin twis, raak ‘n doodgewone takie ‘n enorme uitdaging. Maak nie saak hoe sterk jy is nie, sodra onmin sy kop (of koppe) begin uitsteek, raak dinge vinnig baie moeilik. Instagram · Website

  30. 14

    S01E11 Anansi Bring Wysheid Na Wêreld

    Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... Wat gebeur as jy glad nie so slim is as wat jy dink nie? Anansi, die spinnekop, is ‘n figuur uit die mitologie en tradisies van Wes-Afrika en die Karibiese eilande, maar in vandag se storie ontmoet hom ons as ‘n ambisieuse en buitengewone spinnekop, met nog meer buitengewone planne. Sien, alhoewel hy bekend is vir sy gekskeerdery en poetse, het hy ook sy skerp manier van dink en sy vermoë om slim planne te beraam gebruik om te kry wat hy wou hê. En in hierdie geval is dit nie sommer ietsie kleins nie. O, nee. Hoe gemaak as ‘n klein spinnekoppie ‘n enorme plan kry en vir al die wysheid in die wêreld wil bymekaarmaak? Elke laaste liewe bietjie daarvan. Net vir homself. Waar gaan hy oral moet soek? Om nie eers te praat van wat hy daarmee gaan doen as jy dit eers in die hande het nie. En dit is maar net die begin van ‘n stryd waarin Anansi met baie moeiliker uitdagings en baie eenvoudiger oplossings gekonfronteer word. Om slim te wees is een ding... Al wat dit somtyds neem is ‘n onbetrokke buitestaander om selfs die slimste van slimmes reg te help, en die lewe bietjie makliker vir almal te maak. En dit is presies wat met Anansi gebeur. Instagram · Website

  31. 13

    S01E10 Die towenaar se handlanger

    Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... 'n Jong handlanger word deur sy towenaar-leermeester alleen by die huis gelos. Gaan hy homself kan inhou, of gaan dinge dalk lelik skeefloop? Instagram · Website

  32. 12

    S01E09 Die Koning Wat Aan Die Maan Wou Vat

    Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... 'n Koning wat in absoluut alle opsigte die heel beste in die wêreld wil wees, kry 'n plan wat niemand anders nog ooit gehad het nie. En dalk met baie goeie rede. Instagram · Website

  33. 11

    S01E08 Die Goue Kitaar

    Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... 'n Jong man wat meer liefde as talent het wanneer dit by sing kom, kry 'n wonderlike kitaar wat van hom 'n meesterlike musikant maak. Maar dan maak hy een groot fout... Instagram · Website

  34. 10

    S01E07 Die Man Wat Moes Huishou

    Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... Instagram · Website

  35. 9

    S01E06 Die Vrou Wat Die Feetjies Geflous het

    Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... As iemand se liefde vir bak die feetjies honger maak, neem dinge ‘n snaakse wending. Instagram · Website

  36. 8

    S01E05 Die Visserman en die Bottel

    Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... ‘n Visserman probeer sy lewe uit die see maak, maar op ‘n dag vang hy iets wat veel meer werd is as net ‘n vis. Instagram · Website

  37. 7

    S01E04 Die Gemmerbroodman

    Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... As ‘n gemmerbroodman skielik ‘n wil van sy eie kry, veroorsaak dit sommer ‘n groot konsternasie. Instagram · Website

  38. 6

    S01E03 Die Bebaarde Dwaas

    Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... ‘n Slim en wyse man kom op iets af wat hom skielik laat wonder oor iets wat hom nog altyd baie spesiaal laat voel. Instagram · Website

  39. 5

    S01E02 Repelsteeltjie

    Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... Waneer ‘n arm boer by die Koning grootpraat oor sy dogter wat kwansuis strooi in goud kan spin, gooi hy haar in ‘n kamer vol strooi om haar te dwing om dit te bewys. ‘n klein, geheimsinnige mannetjie help haar in ruil vir geskenke, maar die grootste beloning is een te veel, behalwe as die meisie sy naam kan raai: ‘Repelsteeltjie’ Instagram · Website

  40. 4

    S01E01 Klipsop

    Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... ‘n Moeë reisiger daag in ‘n klein dorpie vol agterdogtige mense op. Hy vra almal om net ‘n klein deeltjie by te dra en leer hulle die geheim van samewerking tydens moeilike tye met sy unieke “Klipsop”. Instagram · Website

  41. 3

    Inleiding tot 'n Sak Vol Stories

    Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... 'n Kort inleiding tot n Sak Vol Stories, wie ons is, en wat om te verwag in Seisoen 1 Instagram · Website

Type above to search every episode's transcript for a word or phrase. Matches are scoped to this podcast.

Searching…

No matches for "" in this podcast's transcripts.

Showing of matches

No topics indexed yet for this podcast.

Loading reviews...

ABOUT THIS SHOW

'n Afrikaanse storiepodsending propvol avontuur en verbeelding vir kinders van alle ouderdomme. Almal kan saamluister na fantastiese avonture propvol waardevolle lewenslesse. Ons vertel alles van feeverhale, mites en legendes tot splinternuwe stories.Ruil die skerm vir 'n storie uit ons storiesak wat kinders se verbeelding vrye teuels gee.Lees ook gerus saam op ons webblad: www.sakvolstories.co.zaVolg ons op Instagram: www.instagram.com/sakvolstories

HOSTED BY

'n Sak Vol Stories

CATEGORIES

URL copied to clipboard!