PODCAST · business
Tax Break in Afrikaans
by Pieter van der Zwan
Tax Break is 'n potgooi oor Suid-Afrikaanse belasting vir Suid-Afrikaanse belastingkundiges en praktisyns. Elke episode handel oor 'n onderwerp of 'n onlangse ontwikkeling in Suid-Afrikaanse belasting.
-
77
Episode 76: Meer oor die GAAR: Die ABSA saak
Die Konstitusionele Hof het onlangs ‘n uitspraak gelewer oor two regsvrae rondom die algemene teenvermydingsreëls na ‘n hersieningsaansoek deur ABSA. In hierdie episode gesels ek oor die saak en deel my gedagtes rondom sekere aspekte van die uitspraak.As jy enige idees of voorstelle het vir ‘n episode of wil sien en stem vir idees van ander luisteraars, besoek die Tax Break toepassing by https://tax.pvdz.co.za/app.As jy terugvoer op enige episodes het of belastingadvies benodig, kontak my by [email protected] is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
-
76
Episode 75: Is jou huiseienaarsvereniging se inkomstebelasting hantering reg?
SARS het ‘n opgedateerde weergawe van Uitlegnota 64 uitgereik in Desember 2025. Hierdie uitlegnota handel, onder andere, met die belasting van huiseienaarsverenigings. In hierdie episode bespreek ek van die veranderinge van die vorige weergawe van die uitleg nota na die hersiende weergawe – veral die veranderinge met betrekking tot huiseienaarsverenigings.As jy enige idees of voorstelle het vir ‘n episode of wil sien en stem vir idees van ander luisteraars, besoek die Tax Break toepassing by https://tax.pvdz.co.za/app.As jy terugvoer op enige episodes het of belastingadvies benodig, kontak my by [email protected] is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
-
75
Episode 74: Veranderinge aan die BTW registrasie drempels – hoe nou vir ondernemers in die R1m tot R2,3m groep?
Die Nasionale Tesourie het in die 2026 Begroting veranderinge aan die BTW registrasie drempels aangekondig. Sommige BTW ondernemers oorweeg nou moontlike deregistrasie as gevolg hiervan. In hierdie episode gesels ek oor ‘n paar praktiese oorwegings om in gedagte te hou wanneer mens besluit om te deregistreer of nie.As jy enige idees of voorstelle het vir ‘n episode of wil sien en stem vir idees van ander luisteraars, besoek die Tax Break toepassing by https://tax.pvdz.co.za/app.As jy terugvoer op enige episodes het of belastingadvies benodig, kontak my by [email protected] is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
-
74
Episode 73: Wees versigtig vir die GAAR
Daar was onlangs ‘n toename in the aantal sake voor die howe wat die toepassing van die algemene teenvermydingsreëls (die GAAR) betref. In hierdie episode gesels ek oor ‘n paar sleutel aspekte van die GAAR. As jy enige idees of voorstelle het vir ‘n episode of wil sien en stem vir idees van ander luisteraars, besoek die Tax Break toepassing by https://tax.pvdz.co.za/app.As jy terugvoer op enige episodes het of belastingadvies benodig, kontak my by [email protected] is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
-
73
Episode 72: Belasting in die 2026 Begroting
Daar is altyd baie opwinding rondom die begroting en 2026 was geen uitsondering nie. In hierdie episode gesels ek oor sommige belastingvoorstelle in die begroting wat vir belang is vir belastingkundiges en praktisyns.As jy terugvoer, voorstelle vir toekomstige episodes het of belastingadvies benodig, kontak my by [email protected] is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
-
72
Episode 71: Artikel 7C
Artikel 7C het belastingpraktisyns se belangstellings geprikkel sedert dit in die belastingwetgewing ingebring is as deel van die 2016 wysigings. Dit is een van die min bepalings wat meeste praktisyns herken deur slegs na die artikel nommer te kyk! SARS het laat in November 2025 ‘n konsep uitlegnota vir kommentaar vrygestel. Alhoewel hierdie dokument slegs ‘n konsep dokument is, gee dit mens wel insae in SARS se benadering tot die toepassing en interpretasie van die artikel. In hierdie episode, kyk ek na ‘n paar aspekte van die artikel wat aangeraak word in die konsep uitlegnota. As jy terugvoer, voorstelle vir toekomstige episodes het of belastingadvies benodig, kontak my by [email protected] is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
-
71
Episode 70: Rente aftrekbaarheid
SARS het onlangs ‘n interesant aanwysing uitgereik oor iets wat gereeld in praktyk opduik – rente aftrekbaarheid. In kort, handel die aanwysing met die aftrekbaarheid van rente op ‘n lening wat gebruik sal word om voorkeuraandele af te los. In hierdie episode gesels ek oor die aanwysiging, die vereistes vir rente aftrekbaarheid en ek oorweeg waarom die belastingpligtige dit nodig geag het om ‘n aanwysing te kry.As jy terugvoer, voorstelle vir toekomstige episodes het of belastingadvies benodig, kontak my by [email protected] is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
-
70
Episode 69: Die klein besigheid KWB uitsluiting
Oorweeg die volgende scenario: jy, of dalk jou klient, besit ‘n klein besigheid. Die tyd het aangebreek om dit te verkoop – dit mag dalk wees dat die besigheid ‘n groter struktuur nodig het vir voortgesette groei, ‘n geleentheid ditself voorgedoen het of bloot dat die eienaar nie meer kans sien om die besigheid te bedryf nie. Die verkoop sal waarskynlik KWB tot gevolg he. Die Agtste Bylae tot die Inkomstebelastingwet maak voorsiening vir ‘n uitsluiting. Wanneer sal die eienaar kwalifiseer hiervoor? In hierdie episode deel ek ‘n paar praktiese oorwegings wat ek teegekom het rakende die uitsluiting.As jy terugvoer, voorstelle vir toekomstige episodes het of belastingadvies benodig, kontak my by [email protected] is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
-
69
Episode 68: Oorweeg BTW op subsidies
As mens dink ook BTW en subsidies (grants), is jou eerste instink waarskynlik dat daar nie BTW op ‘n subisidie moet wees nie. In hierdie episode gesels ek oor ‘n belastinghofsaak wat die belangrikheid illustreer om versigtig na die detail te kyk wanneer dit by BTW en subsidies kom. Hierdie onderwerp is meer kompleks as wat die aanvanklik mag lyk.As jy terugvoer, voorstelle vir toekomstige episodes het of belastingadvies benodig, kontak my by [email protected] is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
-
68
Episode 67: Sleutel oorwegingings by aandele aansporingskemas
Baie maatskappye, beide groot en klein, gebruik aandele aansporings vir sleutel werknemers om hulle doelwitte met die van die maatskappy te belyn. Die ontwerp kan verskil afhangend van die tipe skema en entiteit. Daar is egter ‘n paar belasting oorwegings wat dikwels fundamenteel tot meeste van hierdie skemas is. So die vraag is – wat is hierdie sleutel oorwegings? In hierdie episode gesels ek oor ‘n paar sulke aspekte wat uitgelig word in ‘n onlangse aanwysing, BCR91.As jy terugvoer, voorstelle vir toekomstige episodes het of belastingadvies benodig, kontak my by [email protected] is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
-
67
Episode 66: Dividend of skenking?
Wanneer ‘n maatskappy betalings maak aan ‘n verwante party van sy aandeelhouer ontstaan die vraag of hierdie betaling ‘n dividend, of dalk eerder, ‘n skunking is? SARS het onlangs Binding Private Ruling 423 uitgereik ten opsigte van ‘n stel feite wat hierdie vraag bevat. In die episode gesels ek oor die aanwysing (ruling) en die onderliggende beginsels.As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected] is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
-
66
Episode 65: Veranderinge aan onderstellingsboetes (USPs) in 2026
Die Nasionale Tesourie het op 12 November 2025 die belastingwysigingswetsontwerpe vrygestel. In hierdie episode gesels ek oor die wysigings aan die onderstellingsboete stelsel.As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected] is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
-
65
Episode 64: Veranderinge aan BTW vir skole in 2026
Die Nasionale Tesourie het op 12 November 2025 die belastingwysigingswetsontwerpe vrygestel. In hierdie episode gesels ek oor die wysigings rakende BTW op lewerings deur skole.As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected] is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
-
64
Episode 63: Die 2025 belastingwysigingswetsontwerpe
Die Nasionale Tesourie het op 12 November 2025 die belastingwysigingswetsntwerpe vrygestel. In hierdie episode lig ek ‘n paar wysigings in hierdie wetsontwerpe uit.As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected] is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
-
63
Episode 62: Kry ‘n voorafbeslissing?
Belastingpligtiges kan sekerheid oor onseker belastingposisies kry deur voorafbeslissings by SARS aan te vra. In hierdie episode gesels ek oor sommige van die vereistes vir hierdie beslissings wat mens moet oorweeg wanneer jy dit as ‘n moontlike plan van aksie beoordeel. As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected] is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
-
62
Episode 61: Waardasie van voorraad vir belastingdoeleindes
Belastingpligtiges mag eindvoorraad teen minder as koste waardeer onder sekere omstandighede. SARS het onlangs Uitlegnota 140 in hierdie verband uitgereik. In hierdie episode gesels ek oor ‘n paar van SARS se interpretasies in hierdie dokument.As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected] is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
-
61
Episode 60: Geredelik sigbare onbetwiste foute
Belastingpligtiges kan versoek dat SARS aanslae verminder in die geval van geredelik sigbare onbetwiste foute. SARS het onlangs ‘n konsep uitlegnota oor die onderwerp uitgereik. In hierdie episode gesels ek oor enkele aspekte wat SARS aanraak.As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected] is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
-
60
Episode 59: Wanneer gaan SARS reageer?
Belastingpligtiges wat inligting aan SARS lewer in die loop van ‘n dispuut is dikwels angstig om terugvoer te ontvang. In hierdie episode gesels ek oor sommige van die tydslyne hiervoor waarvoor die wetgewing voorsiening maak. As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected] is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
-
59
Episode 58: Verbondenheid via trusts
Baie van die teenvermydingsreels gebruik ‘n verbonde persone verhouding as die basis vir hulle toepassing. In hierdie episode gesels ek oor die omskrywing van ‘n verbonde persoon tot ‘n trust.As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected] is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
-
58
Episode 57: BTW en agentskap verhoudings
Die BTW Wet bevat spesifieke bepalings wat handel met agente. In hierdie episode gesels ek oor sommige van die kern bepalings wat van toepassing is op agentskap verhoudings.As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected] is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
-
57
Episode 56: Belasting en ‘influencers’
SARS het onlangs ‘n spesialis segment geskep wat focus op ‘influencers’. In hierdie episode deel ek ‘n paar gedagtes rondom belastingoorwegings wat hierdie kategorie belastingbetalers moontlik oor moet dink.As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected] is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
-
56
Episode 55: Redes vir ‘n aanslag
Indien ‘n belastingpligtige ontevrede is met sekere besluite of ‘n aanslag, kan hulle beswaar daarteen aanteken. In hierdie episode gesels ek oor ‘n onlangse saak waar die belastinghof oorweeg het of die redes wat SARS verskaf het genoegsaam was.As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected] is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
-
55
Episode 54: Artikel 8E voorstel teruggetrek en voorgestelde veranderinge aan effekte trust belasting
Die Nasionale Tesourie het op 16 Augustus 2025 die konsep belastingwetswysigings gepubliseer vir kommentaar. Die voorstelle het sluit o.a. gehandel met artikel 8E en hoe kollektiewe beleggingskemas se opbrengste belas word. In hierdie episode gesels ek oor die ontwikkelinge rondom die artikel 8E voorstelle asook die voorgestelde veranderinge aan die opbrengste uit kollektiewe beleggingskemas.As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected] is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
-
54
Episode 53: Voorgestelde wysigings – onderstellingsboetes (USPs)
Die Nasionale Tesourie het op 16 Augustus 2025 die konsep belastingwetswysigings gepubliseer vir kommentaar. Dievoorstelle sluit o.a. ‘n voorstel is rondom artikel 20A, wat handel met die omheining van verliese uit sekere verdagte bedrywe. In hierdie episode gesels ek oor die voorgestelde verander en deel van my aanvanklike gedagtes daarrondom.As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected] is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
-
53
Episode 52: Voorgestelde wysigings – individue met verdagte bedrywe
Die Nasionale Tesourie het op 16 Augustus 2025 die konsep belastingwetswysigings gepubliseer vir kommentaar. Dievoorstelle sluit o.a. ‘n voorstel is rondom artikel 20A, wat handel met die omheining van verliese uit sekere verdagte bedrywe. In hierdie episode gesels ek oor die voorgestelde verander en deel van my aanvanklike gedagtes daarrondom.As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected] is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
-
52
Episode 51: Voorgestelde wysigings - voorkeuraandele
Die Nasionale Tesourie het op 16 Augustus 2025 die konsep belastingwetswysigings gepubliseer vir kommentaar. Een van die wesenlike voorstelle hou verband met artikel 8E, wat betrekking het op hibriede ekwiteitsinstrumente. In hierdie episode gesels ek oor die voorgestelde verander en deel van my aanvanklike gedagtes daarrondom.As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected] is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
-
51
Episode 50: Wie is voorlopige belastingbetalers?
Voorlopige belasting is een van die meganismes wat gebruik word om inkomstebelasting in te vorder. Of ‘n individu ‘n voorlopige belastingbetaler is of nie bepaal, onder andere, wanneer die persoon sy or haar inkomstebelastingopgawe moet indien. In hierdie episode oorweeg ek die definisie van voorlopige belastingpligtige.As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected] is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
-
50
Episode 49: Suid-Afrikaanse belasting op inwoners / nie-inwoners
Ek kry dikwels die vraag of ‘n persoon wat opgehou het om ‘n Suid-Afrikaanse inwoner te wees steeds belastingmoet betaal en opgawes indien in Suid-Afrika. Hierdie vraag gaan terug na die fundamentele beginsels oor hoe inwoners en nie-inwoners in Suid-Afrika belas word. In hierdie episode gesels ek breedweg oor die belasting van nie-inwoners.As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected] is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
-
49
Episode 48: Denkbeeldige insetbelasting
Denkbeeldige insetbelasting is nie ‘n nuwe konsep in die BTW Wet nie. Daar is egter steeds dikwels onsekerheid hieroor. In hierdie episode gesels ek oor sommige beginsels rakendedenkbeeldige insetbelasting.As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected]. Daar is noghulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
-
48
Episode 47: BTW inset-toedeling
BTW inset-toedeling is dikwels ‘n komplekse aangeleentheid vir entiteite wat beide belasbare en nie-belasbare lewerings maak. In hierdie episode gesels ek kortliks oor sleutel konsepte en oorwegings wanneer dit by BTW toedeling kom.As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected] is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
-
47
Episode 46: Belastingoorwegings met die verkoop van buitelandse bates
Gegewe die volatiele ekonomiese toestande wereldwyd is daar heelwat Suid-Afrikaners wat buitelandse bates verkoop of hulle buitelandse blootstelling aanpas. ‘n Vraag wat dandikwels opkom is wat die belastingimplikasies is wanneer buitelandse bates verkoop word? In hierdie episode gesels ek oor ‘n paar sleutel oorwegings in hierdie verband.As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected] is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
-
46
Episode 45: Die belangrikheid van finansiele state vir belasting doeleindes
Die SAID vereis dat maatskappye hulle finansiele state verskaf wanneer hulle belastingopgawe indien. Die finansiele state is krities wanneer die belastingopgawe verder ondersoek of geoudit word. In hierdie episode gesels ek oor ‘n onlangse saak wat moontlike sekere lesse vir ander belastingpligtiges inhou rondom die belangrikheid van belyning tussen die finansiele state en belastingopgawes.As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected] is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
-
45
Episode 44: Debiet lenings en geagte dividende – praktiese oorwegings
Wanneer ‘n maatskappy ‘n lening aan ‘n aandeelhouer toestaan en nie rente teen die amptelike rentekoers daarop hef nie ontstaan daar ‘n geagte dividend. In hierdie episode gesels ek oor ‘n paar praktiese oorwegings rondom hierdie geagte dividende.As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected] is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
-
44
Episode 43: Outomatiese BTW registrasies
Sommige belastingpligtiges het die afgelope paar maande korrespondensie van die SAID ontvang wat aandui dat hulle as BTW ondernemers geregistreer is, alhoewel hulle nie aansoek gedoen het hiervoor nie. In hierdie episode oorweeg ek die bepalings van die BTW Wet wat met hierdie registrasies handel en deel ‘n paar gedagtes oor stappe om te oorweeg indien die entiteit nie geregistreer moes wees nie.As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected] is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
-
43
Episode 42: Belastingseisoen 2025
Die Kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens publiseer jaarliks ‘n kennisgewing rakende die indiening van opgawes. In hierdie episode gesels ek oor die kennisgewing vir die 2025 belastingseisoen.As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected] is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
-
42
Belasting oorwegings vir aandeel-gebaseerde personeelaansporings
Daar is heelwat verskille tussen die belasting en rekeningkundige hantering van transaksies en reelings. Sulke verskille waarvoor aansuiwerings in die belastingberekening gemaak moet word bestaan dikwels in die geval van aandeel-gebaseerde betalings. In hierdie episode gesels ek oor van die belasting en rekeningkundige oorwegings van toepassing op aandeel-gebaseerde personeel aansporings.As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected] is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
-
41
Episode 40: Belasting aftrekbaarheid van kostes om skuld te bekom
Belastingpligtiges gaan dikwels wesenlike bedrae kostes (raising fees) aan om skuldfinansiering te bekom. Die belastinghof het onlangs die aftrekbaarheid van hierdie kostes oorweeg. Ek gesels in die episode oor die saak en die hof se redenasie rondom die kostes.As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected] is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
-
40
Episode 39: Verbonde persone/ groep van maatskappye
Die begrippe van verbonde persone en groep van maatskappy wat in die belastingwetgewing voor kom lyk dalk op eerste oogopslag soortgelyk, maar die terme het baie uiteenlopende doele. In hierdie episode gesels ek oor die terme en waar dit gewoonlik in die wetgewing gebruik word.As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected] is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
-
39
Episode 38: Insetbelasting op besigheidskostes
BTW ondernemers is geregtig om insetbelasting te eis op goedere en dienste verkry om belasbare lewerings te maak. Daar is egter gevalle waar insetbelasting verbied word, selfs al hou die goedere en dienste verband met die ondernemer se besigheid. In hierdie episode gesels ek oor ‘n saak wat met so ‘n geval handel.As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected] is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
-
38
Episode 37: Trusts met buitelandse begunstigdes
‘n Aantal onlangse wysigings en ontwikkelings raak trusts met buitelandse begunstigdes. In hierdie episode gesels ek oor die belastingimplikasies waarvan trustees van trusts met buitelandse begunstigdes bewus van moet wees.As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected] is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
-
37
Episode 36: Wat is waardeverskuiwing?
Baie transaksies, veral herstrukturerings, behels dat een persoon bates aan ‘n ander oordra. ‘n Vraag wat gereeld opkom in sulke reelings tussen verwante partye is of daar moontlik elemente van waardeverskuiwing tersprake is. In hierdie episode gesels ek oor die konsep en sommige van die belastingimplikasies daarvan.As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected] is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
-
36
Episode 35: Veranderinge aan BTW op elektroniese dienste
Buitelanders wat elektroniese dienste wat in Suid-Afrika verbruik word verskaf moet in sommige gevalle as BTW ondernemers in Suid-Afrika registreer. Die regulasies wat hierdie dienste reguleer het onlangs verander. Ek gesels in hierdie episode oor die veranderinge.As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected] is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
-
35
Episode 34: Dividende aan persone anders as aandeelhouers
Wat is die belastingimplikasies wanneer ‘n maatskappy dividende verklaar aan iemand anders as sy aandeelhouer? In hierdie episode gesels ek oor twee belastingimplikasies om te oorweeg by sulke reelings.As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected] is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
-
34
Episode 33: Lenings deur aandeelhouers aan maatskappye
Aandeelhouers befonds dikwels maatskappye met lenings. In hierdie episode bespreek ek belastingimplikasies om te oorweeg vir sulke lenings, veral as die lening nie rente dra nie.As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected] is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
-
33
Episode 32: 15,5% BTW vanaf 1 Mei 2025?
Die Minister van Finansies het in die 2025 Begroting aangekondig dat die BTW koers met inwerkingtrede vanaf 1 Mei 2025 toeneem met 0,5%. Dit blyk uit berigte in die media dat dit glad nie ‘n gegewe is dat hierdie koersverhoging deur die Parlement goedgekeur sal word nie. In hierdie episode gesels ek oor die wetgewing van effek gee aan die koersaankondiging en verwante aangeleenthede.As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected] is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
-
32
Episode 31: Belastingvoorstelle in die 2025 Begroting
Die Minister van Finansies het op 12 Maart 2025 die 2025 Begroting voorgele in die Parlement. In hierdie episode gesels ek oor ‘n paar belastingvoorstelle in die begroting.As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected] is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
-
31
Episode 30: Wat as die BTW koers verander?
Die BTW koers kan dalk verander wanneer die hersiende begroting in Maart voorgelê word. In hierdie episode gesels ek oor ‘n praktiese oorwegings wat BTW ondernemers moet oorweeg sou die koers verander.As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected] is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
-
30
Episode 29: Voorlopige belasting – wat as die raming nie reg is nie?
Die einde van Februarie beteken voorlopige belasting vir baie belastingpligtiges. Wanneer hulle skattings voorberei, kom die vraag gereeld op – wat kan gebeur as ek beraamde belasbareinkomste verkeerd kry? In hierdie episode oorweeg ek sommige van die gevolg van skattings wat uiteindelik blyk onakkuraat te wees.As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected] is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
-
29
Episode 28: Lesse uit onlangse dieselbrandstofterugbetalings (diesel rebates) sake
Belastingpligtiges in sommige industriee kwalifiseer vir dieselbrandstofterugbetalings (diesel rebates). Twee onlangse sake het ‘n paar aspekte uitgelig wat belangrik is om te oorweeg vir belastingpligtiges wat hierdie terugbetalings eis. In hierdie episode, deel ek my gedagtes rondomlesse wat mens kan leer uit hierdie twee sake. As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected] is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
-
28
Episode 27: Lenings deur maatskappye aan aandeelhouers
Maatskappye en hulle aandeelhouers bevind hulleself dikwels in ‘n penarie wanneer die maatskappy wesenlike bedrae voorskiet aan aandeelhouers as lenings. In hierdie episode gesels ek oor sommige van die ekonomiese gevolge wat voortspruit uit die belastingimplikasies van sulke lenings.As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by [email protected] is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
We're indexing this podcast's transcripts for the first time — this can take a minute or two. We'll show results as soon as they're ready.
No matches for "" in this podcast's transcripts.
No topics indexed yet for this podcast.
Loading reviews...
ABOUT THIS SHOW
Tax Break is 'n potgooi oor Suid-Afrikaanse belasting vir Suid-Afrikaanse belastingkundiges en praktisyns. Elke episode handel oor 'n onderwerp of 'n onlangse ontwikkeling in Suid-Afrikaanse belasting.
HOSTED BY
Pieter van der Zwan
CATEGORIES
Loading similar podcasts...