True Crime South Africa – die Afrikaanse weergawe
JacPod
True Crime South Africa – die Afrikaanse weergawe vertel die ware intrigues agter van Suid-Afrika se mees berugte en skokkende misdade ooit. In dié veel bekroonde potgooi, vertel Jacaranda FM se Gerda de Sousa die stories agter ware misdaad verhale regoor die land. Seisoen 4 sluit ook 'n episode in waar die moord se tentakels gestrek het tot in naburige Botswana. Dis deel van die nuwe reeks wat op 17 Maart 2026 begin. True Crime South Africa – die Afrikaanse weergawe is nagevors, geskryf en vervaardig deur Nicole Engelbrecht vir haar gewilde True Crime South Africa reeks. Toekennings vir True Crime South Africa – die Afrikaanse weergawe:* Top 10 Potgooi reekse vir 2025 op Spotify South Africa* Brons toekenning by die 2025 Bookmark Awards* Top 5 Episodes op Spotify in 2024* Silver toekenning in die Misdaad Kategorie by die 2024 South African * Podcasters Guild Toekennings* Goue toekenning by die 2023 New Generation Awards* Brons toekenning by die 2023 Bookmark Awards* Top 5
true crime ·af ·29 episodes
No episodes available yet.
Loading reviews...
Loading similar podcasts...