PODCAST
Vlooi Visagie & D.V.P.
by Vlooi Visagie & D.V.P.
Vlooi Visagie & Die Vaal Polony’sDagsê. Lekker om jou te ontmoet hier oppie soundcloud-blad. Soos hulle in die ou dae sou gesê het, maak ons musiek vir u luistergenot. As dit soms effens deurmekaar klink, dan kan dit dalk die glasie bier wees wat daardie keer op die mikrofoon omgeval het. Of ‘n paar van die Polony’s se bantamhoenders wat per ongeluk uit die agtertuin ontsnap het. Die produksie word goedgunstiglik waargeneem deur Mayonnaise Malherbe, sommer hier in ons garage-ateljee in Darling. Sy is een van die Polony’s se weskus-niggies, asmede ‘n besonder sprankellende persoonlikheid. Net wat ons nodig het hier op die dorp. Sy is ook nie eintlik juis veel gepla met die klankkwaliteit nie. Sy is ‘n pragmatis, en sê ons is musikante, nie ingenieurs nie. Sy meen ons maak eintlik klankskappe, nie juis musiek nie! Nouja, luister tog maar tussen die atmosfeer deur. Vir ons is die baie hedendaagse ‘styl-etikette’ ook nie te belangrik nie. Ons smaak allerhande soorte musiek. Boeremusiek i
-
5
Eet Jou Groentes
Julle dink seker dis 'n grap maar die man wat laaste lag het klaar sy kool en pampoen in.
-
4
Die Blertsie Kwela
Na 'n lekker knertsie kom daar soms 'n blertsie, of wat seg ek hier deur my baard?
-
3
Pienk Polony
Hier is 'n oulike enetjie vir die manne wat te veel in die son kom...
-
2
Vlooi Se Chill
Vlooi Visagie and partners chilling out...with a jazzy twist. Grab a chair with flair and shake the glitter from your hair...
-
1
Skommelklokkie
Lekker nuwe weergawe van die ou gunsteling "Jingle Bells", hierdie slag op Afrikaans. Sing gerus saam al klink dit al klaar soos 'n kraaines. Onthou net om jou ma ook te nooi na die paartie... mens is mos nooit te oud vir dans nie! Die woorde is by die youtube video skakel. SKOMMELKLOKKIE video https://youtu.be/bkPApNaf6V0
We're indexing this podcast's transcripts for the first time — this can take a minute or two. We'll show results as soon as they're ready.
No matches for "" in this podcast's transcripts.
No topics indexed yet for this podcast.
Loading reviews...
ABOUT THIS SHOW
Vlooi Visagie & Die Vaal Polony’sDagsê. Lekker om jou te ontmoet hier oppie soundcloud-blad. Soos hulle in die ou dae sou gesê het, maak ons musiek vir u luistergenot. As dit soms effens deurmekaar klink, dan kan dit dalk die glasie bier wees wat daardie keer op die mikrofoon omgeval het. Of ‘n paar van die Polony’s se bantamhoenders wat per ongeluk uit die agtertuin ontsnap het. Die produksie word goedgunstiglik waargeneem deur Mayonnaise Malherbe, sommer hier in ons garage-ateljee in Darling. Sy is een van die Polony’s se weskus-niggies, asmede ‘n besonder sprankellende persoonlikheid. Net wat ons nodig het hier op die dorp. Sy is ook nie eintlik juis veel gepla met die klankkwaliteit nie. Sy is ‘n pragmatis, en sê ons is musikante, nie ingenieurs nie. Sy meen ons maak eintlik klankskappe, nie juis musiek nie! Nouja, luister tog maar tussen die atmosfeer deur. Vir ons is die baie hedendaagse ‘styl-etikette’ ook nie te belangrik nie. Ons smaak allerhande soorte musiek. Boeremusiek i
HOSTED BY
Vlooi Visagie & D.V.P.
Loading similar podcasts...