PodParley PodParley
WK Oewerstories

WK Oewerstories

Bookmark

WK Oewerstories is a leisure podcast hosted by Edwin Barnard. It has 1 episodes, with the latest published July 2021.

Die gebeure langs enige oewer waar 'n Klub by mekaar kom in goeie gees. 'n Klub wat bymekaar kom om mekaar te help. 'n Klub wat bymekaar kom as vriende en familie, en die liefde wat ons vir die sport het, met mekaar te kan deel.Om die liefde te deel waarmee ons geseend was om die sport te kan beoefen.Nie net enige Klub nie, maar Weskus Varswater Hengel Klub.

leisure ·en ·1 episodes

URL copied to clipboard!