PodParley PodParley

Ep. 1 - Kaapkerk Podcast Inleiding

An episode of the Ek en God podcast, hosted by DJ Muller, Wilmi Wheeler, Ronelda Visser, titled "Ep. 1 - Kaapkerk Podcast Inleiding" was published on November 15, 2023 and runs 15 minutes.

November 15, 2023 ·15m · Ek en God

0:00 / 0:00

Die Kommunikasie Span van Kaapkerk, Ronelda, Wilmi en DJ, vertel in die breë oor Kaapkerk en die rol van die Kommunikasie Span binne die sinode. Hierdie episode is 'n "pilot" vir die Kaapkerk Podcast. Ons sien uit na nog hope podcasts wat stories vertel, inligting bied en inspireer. Deel gerus jou kommentaar/stories met ons by [email protected]

Die Kommunikasie Span van Kaapkerk, Ronelda, Wilmi en DJ, vertel in die breë oor Kaapkerk en die rol van die Kommunikasie Span binne die sinode. Hierdie episode is 'n "pilot" vir die Kaapkerk Podcast. Ons sien uit na nog hope podcasts wat stories vertel, inligting bied en inspireer.

Deel gerus jou kommentaar/stories met ons by [email protected]
Jy is 'n skepper Edgar S Phillips Jy is in God se beeld geskape.Daarom, voor jy sê ek is 'n man of vrou of pa of ma of broer of suster of enige ander rol wat jy vertolk, is jy eerste 'n skepper.In hierdie reeks gaan jy leer wat dit beteken om 'n skepper te wees.Wat dit beteken om die potensiaal wat reeds in jou is te ontwikkel en die posisie wat jy reeds beklee in te neem, sodat jy die lewe en toekoms kan skep wat God vir jou van die begin af bedoel het.Jy is in elke geval besig om elke dag te skep, maar nou gaan jy leer hoe om dit intensioneel op God se manier en met Sy beginsels te doen. Corrie se PotGooi Corrie se PotGooi DONASIES (https://goo.gl/bwnjHq)Bank ABSAAcc No. 9273950150Branch Code 632 005Ref. No. PotGooiBIOMy naam is Corrie van Zijl en ek is getroud met Erika en ons het twee kinders, naamlik Eurice en Schané. Eurice is tans ’n gedragsingenieur by ’n groot maatskappy en Schané is ’n adviseur by ’n bekende versekeringsmaatskappy.Ek het my Senior Sertifikaat by Hoërskool Riebeeck in Randfontein verwerf in 1977 en het ná ’n paar jaar in die bankwese myself gaan bekwaam in die Teologie en ook so my diploma in Teologie verwerf by die Aucklandpark Teologiese Seminarium.Ná 27 jaar voltyds in die bediening en ek verskeie gemeentes bedien het, het ek ook ’n ere-erkenning ontvang by die Commonwealth Open University t.o.v. ononderbroke en volgehoue praktykgerigte studies in kommunikasietegniek oor ’n termyn van 15 jaar.Ek is tans in ’n tentmakersbediening betrokke in pastorale berading asook huweliksberading en doen ook huweliksvoltrekkinge.Ek is ook ’n musikant en speel die saksofoon en is bai Wat te kiezen? Hart van Nederland De verkiezingsprogramma's vliegen je om de oren nu de Tweede Kamerverkiezingen er weer aankomen! Maar zie jij door de politieke bomen het bos niet meer? Geen probleem: Sam Hagens en Merel Ek zijn de programma's van de tien grootste partijen ingedoken, zodat jij je er niet aan hoeft te wagen. Wat willen ze rondom asiel en migratie? En welke partij doet het meest voor jou op gebied van woningbouw? Je hoort het elke maandag en vrijdag in 'Wat te kiezen?', vanaf 6 november jouw favoriete podcastapp. Hoor Hier! Hoor Hier! Het ek al vir jou vertel van daai keer toe...? Wel, nee, want wie is ek nou eintlik en hoekom sal jy hoegenaamd belangstel? Ek is dalk minder "glans" as "persoonlikheid", maar soms gebeur daar net sulke snaakse en vreemde goed met my dat ek dit nie vir myself kan hou nie (soos daai keer toe ek 'n skaap op die strand gesien het!). As jy moeg is vir intellektuele stimulasie en daarvan hou om te lag - hoor hier! Plus: daar is min genoeg Afrikaanse podsendings op die wêreldwye web.
URL copied to clipboard!