PodParley PodParley

Ep. 8 - Brugleraars - "'n Watse ding?"

An episode of the Ek en God podcast, hosted by DJ Muller, Wilmi Wheeler, Ronelda Visser, titled "Ep. 8 - Brugleraars - "'n Watse ding?"" was published on January 2, 2024 and runs 23 minutes.

January 2, 2024 ·23m · Ek en God

0:00 / 0:00

Ons hoor gereeld dat daar verwys word na dominees, predikant of leraars, maar "brugleraars" is 'n konsep wat selfde in gesprekke opkom. Brugleraars speel 'n besondere rol in gemeentes en het al in diens van God, tot baie gemeentes se redding gekom. Ds. André Agenbag is betrokke by Gemeentebegeleiding op Stellenbosch, en hy vertel ons meer oor wat 'n brugleraar is, wat hulle doen en hoekom dit belangrik is. Indien jou gemeente meer wil weet oor hoe 'n brugleraar hul van hulp kan wees, of indien jy oorweeg om self 'n brugleraar te word, kontak asb. vir André by [email protected]

Ons hoor gereeld dat daar verwys word na dominees, predikant of leraars, maar "brugleraars" is 'n konsep wat selfde in gesprekke opkom. Brugleraars speel 'n besondere rol in gemeentes en het al in diens van God, tot baie gemeentes se redding gekom. Ds. André Agenbag is betrokke by Gemeentebegeleiding op Stellenbosch, en hy vertel ons meer oor wat 'n brugleraar is, wat hulle doen en hoekom dit belangrik is.

Indien jou gemeente meer wil weet oor hoe 'n brugleraar hul van hulp kan wees, of indien jy oorweeg om self 'n brugleraar te word, kontak asb. vir André by [email protected]
Jy is 'n skepper Edgar S Phillips Jy is in God se beeld geskape.Daarom, voor jy sê ek is 'n man of vrou of pa of ma of broer of suster of enige ander rol wat jy vertolk, is jy eerste 'n skepper.In hierdie reeks gaan jy leer wat dit beteken om 'n skepper te wees.Wat dit beteken om die potensiaal wat reeds in jou is te ontwikkel en die posisie wat jy reeds beklee in te neem, sodat jy die lewe en toekoms kan skep wat God vir jou van die begin af bedoel het.Jy is in elke geval besig om elke dag te skep, maar nou gaan jy leer hoe om dit intensioneel op God se manier en met Sy beginsels te doen. Van hier tot in Tokio Atletieknieuws Het wedstrijdseizoen ligt al even stil en ook de Belgische atletiektoppers moeten hun plannen herzien. De nieuwe podcast- en videoreeks ‘Van hier tot in Tokio’ van Atletieknieuws (www.atni.be) probeert in een onzekere periode zonder EK en Olympische Spelen voor troost te zorgen. Tweewekelijks blikken we terug en vooruit met topatleten uit eigen land en staan we stil bij de actualiteit. Sit, sit ek maak tee Nicolette Steel Ek is 'n gebore storieverteller. Kaalvoet, soms huppelend en soms gly-gly deel ek my kant van die storie. Die moontlikheid is dat jy sal lag, dalk huil, selfs sal kan assosieer met my staaltjies en stories. My naam is Nicolette, ek is getroud met 'n man wat gelukkig getroud is, Wayne (ek weet want ek hou hom gelukkig),ons het 2 kuikens; 'n dogter (25), seun (22) en 'n ampertjies skoonseun. Die meetsnoere het vir my in die mooiste plekke geval. Die lewe is goed en die lewe is sleg. En ek, wel ek lewe intensioneel, emosioneel met elke asemteug. Sit, sit, ek maak tee. Dankie dat jy saam kuier. N Corrie se PotGooi Corrie se PotGooi DONASIES (https://goo.gl/bwnjHq)Bank ABSAAcc No. 9273950150Branch Code 632 005Ref. No. PotGooiBIOMy naam is Corrie van Zijl en ek is getroud met Erika en ons het twee kinders, naamlik Eurice en Schané. Eurice is tans ’n gedragsingenieur by ’n groot maatskappy en Schané is ’n adviseur by ’n bekende versekeringsmaatskappy.Ek het my Senior Sertifikaat by Hoërskool Riebeeck in Randfontein verwerf in 1977 en het ná ’n paar jaar in die bankwese myself gaan bekwaam in die Teologie en ook so my diploma in Teologie verwerf by die Aucklandpark Teologiese Seminarium.Ná 27 jaar voltyds in die bediening en ek verskeie gemeentes bedien het, het ek ook ’n ere-erkenning ontvang by die Commonwealth Open University t.o.v. ononderbroke en volgehoue praktykgerigte studies in kommunikasietegniek oor ’n termyn van 15 jaar.Ek is tans in ’n tentmakersbediening betrokke in pastorale berading asook huweliksberading en doen ook huweliksvoltrekkinge.Ek is ook ’n musikant en speel die saksofoon en is bai
URL copied to clipboard!