PodParley PodParley

Saam sing voor die duurste viool

An episode of the Nóú pra’ jy podcast, hosted by Maroela Media, titled "Saam sing voor die duurste viool" was published on March 22, 2023 and runs 6 minutes.

March 22, 2023 ·6m · Nóú pra’ jy

0:00 / 0:00

Deur Chris Chameleon In ʼn heelal, nie ver van hier nie, het al die viole op die planeet Hiër eendag skielik opgeraak. Daar was nêrens ʼn enkele viool te bespeur nie.

Deur Chris Chameleon
In ʼn heelal, nie ver van hier nie, het al die viole op die planeet Hiër eendag skielik opgeraak. Daar was nêrens ʼn enkele viool te bespeur nie.
URL copied to clipboard!