#BOEKPOD

PODCAST · arts

#BOEKPOD

Met Boekpod neem Sidney Gilroy jou op ’n reis deur die wêreld van Afrikaanse boeke en skryfkuns. Ontmoet skrywers, hoor hul inspirasie, en ontdek die stories agter die stories wat jou lewe verryk. Hierdie is ’n loslit gesprek oor alles wat boeke besonders maak.#BOEKPOD - Waar boeke en stories lewend word

  1. 3

    Sake van die Hart

    Bets Smith, ‘n talentvolle skrywer met 30 jaar se ondervinding en 35 boeke wat in verskeie genres gepubliseer is, kom verduidelik vir ons wat dit vat om ‘n suksesvolle skrywer te wees. Willie Strauss verduidelik vir ons hoe om ons koeke klam te hou en Graffiti Boeke se top verkopers word aangekondig. Bets Smith · Willie Strauss · Graffiti Boeke · #BOEKPOD · Sidney Gilroy · Afrikaans.Radio

  2. 2

    Die Digter van Nantes

    Kom ontmoet Lluyle Arendse, ‘n Weskaapse rapper turned poet wat nou sy fokus na Afrikaans verskuif het. Willie Strauss deel tips en trieks om pasta geregte te maak soos jy nog net in die restaurante geproe het en Leonie van Rensburg vertel ons van opwindende nuwe boeke. · Willie Strauss · Graffiti Boeke · #BOEKPOD · Sidney Gilroy · Afrikaans.Radio

  3. 1

    Seks en Skrik in die Suburbs

    Ek gesels met Erla-Mari Diedericks, topverkopende skrywer van erotiek en spanningsverhale oor seks en die dinge wat ons in die suburbs laat skrik. Erla-Mari Diedericks · Graffiti Boeke · #BOEKPOD · Sidney Gilroy · Afrikaans.Radio

Type above to search every episode's transcript for a word or phrase. Matches are scoped to this podcast.

Searching…

We're indexing this podcast's transcripts for the first time — this can take a minute or two. We'll show results as soon as they're ready.

No matches for "" in this podcast's transcripts.

Showing of matches

No topics indexed yet for this podcast.

Loading reviews...

ABOUT THIS SHOW

Met Boekpod neem Sidney Gilroy jou op ’n reis deur die wêreld van Afrikaanse boeke en skryfkuns. Ontmoet skrywers, hoor hul inspirasie, en ontdek die stories agter die stories wat jou lewe verryk. Hierdie is ’n loslit gesprek oor alles wat boeke besonders maak.#BOEKPOD - Waar boeke en stories lewend word

HOSTED BY

Afrikaans.Radio

CATEGORIES

URL copied to clipboard!