PODCAST · society
Altyd Tussenin
by Jané de Wet
Ek't op 'n dag ontdek ek is grys, nou is ek op 'n mensweesreis om die wysheid op te spoor wat daarmee saam gaan. En die lewe gebeur mos eintlik in die grys, die altyd tussenin.
-
1
'n Mens moet iewers begin...
Ek't op 'n dag ontdek ek is grys, nou is ek op 'n mensweesreis om die wysheid op te spoor wat daarmee saam gaan. En die lewe gebeur mos eintlik in die grys, die altyd tussenin. Hierdie is die begin van die reis, want 'n mens moet iewers begin.
We're indexing this podcast's transcripts for the first time — this can take a minute or two. We'll show results as soon as they're ready.
No matches for "" in this podcast's transcripts.
No topics indexed yet for this podcast.
Loading reviews...
Loading similar podcasts...