just now

Die Pad na Selfbestuur deur Flip Buys cover art

Die Pad na Selfbestuur deur Flip Buys

“Ons kan nie net op die regering staatmaak vir ons en ons kinders se toekoms nie. Dit sou heeltemal onverantwoordelik wees. Die huidige bedeling is te diep in die moeilikheid sodat diegene wat ons daarin regeer het, ons somme so daaruit kan regeer,” skryf Flip Buys, voorsitter van die Solidariteit Beweging in sy boek, Die pad na selfbestuur. Luister gerus hier na uittreksels uit sy boek, soos voorgelees deur Martin Jansen.

Language

en

Released

Creator

Genre

society

Popularity

2.1

Trending

1.3

Episodes

23

Update Freq

Rare

Priority

★ Normal

Share:

Latest Episodes

Loading episodes...

User Reviews

URL copied to clipboard!