Met liefde Jackie podcast artwork

PODCAST · society

Met liefde Jackie

metliefdejackie is n eerlike, sagte en geloofsgevulde ruimte-geskep vir die dromers, die voelers, die gebrokenes en die wat steeds kies om te glo. Tussen die chaos van studentelewe en die stilte van middernagtelike gedagtes, deel ek stories, gebede en refleksies wat aan jou hart raak-soos n brief wat net vir jou geskryf is. Elke episode is n sagte uitnodiging om asem te haal, te voel, te onthou en te glo dat selfs die klein dinge betekenis dra-die stilte tussen sinne, die glimlag in die pyn, die vrede in onvolmaaktheid. Sluit elke Vrydag aan vir n nuwe episode.Met liefde, altyd.-Jackie

  1. 1

    Episode 2:Die brief

    n Brief wat tussen stilte en herinneringe lê. Dis die klank van iemand wat probeer verstaan hoe om te laat gaan, sonder om te vergeet. In hierdie episode lees ek n brief wat ek geskryf het aan iemand wat ek lief het-nie om iets terug te kry nie, maar om vrede re vind in wat was. 🎧Met agtergrondklanke van 20 Something-SZA en Cool-Daniel Caesar, is hierdie episode vir elkeen wat al met sagtheid afskeid moes neem.Met liefde, Jackie 🤍

Type above to search every episode's transcript for a word or phrase. Matches are scoped to this podcast.

Searching…

We're indexing this podcast's transcripts for the first time — this can take a minute or two. We'll show results as soon as they're ready.

No matches for "" in this podcast's transcripts.

Showing of matches

No topics indexed yet for this podcast.

Loading reviews...

ABOUT THIS SHOW

metliefdejackie is n eerlike, sagte en geloofsgevulde ruimte-geskep vir die dromers, die voelers, die gebrokenes en die wat steeds kies om te glo. Tussen die chaos van studentelewe en die stilte van middernagtelike gedagtes, deel ek stories, gebede en refleksies wat aan jou hart raak-soos n brief wat net vir jou geskryf is. Elke episode is n sagte uitnodiging om asem te haal, te voel, te onthou en te glo dat selfs die klein dinge betekenis dra-die stilte tussen sinne, die glimlag in die pyn, die vrede in onvolmaaktheid. Sluit elke Vrydag aan vir n nuwe episode.Met liefde, altyd.-Jackie

HOSTED BY

Jacqueline Losper

Frequently Asked Questions

How many episodes does Met liefde Jackie have?

Met liefde Jackie currently has 1 episodes available on PodParley. New episodes are automatically indexed when they're published to the podcast feed.

What is Met liefde Jackie about?

metliefdejackie is n eerlike, sagte en geloofsgevulde ruimte-geskep vir die dromers, die voelers, die gebrokenes en die wat steeds kies om te glo. Tussen die chaos van studentelewe en die stilte van middernagtelike gedagtes, deel ek stories, gebede en refleksies wat aan jou hart raak-soos n brief...

How often does Met liefde Jackie release new episodes?

Met liefde Jackie has 1 episodes. Check the episode list to see recent publication dates and frequency.

Where can I listen to Met liefde Jackie?

You can listen to Met liefde Jackie on PodParley by clicking any episode. We provide an embedded audio player for direct listening, and you can also subscribe via your preferred podcast app using the RSS feed.

Who hosts Met liefde Jackie?

Met liefde Jackie is created and hosted by Jacqueline Losper.
URL copied to clipboard!