PODCAST · society
OM DIE TAFEL met Antowan
by Antowan Nöthling
Antowan chats with interesting people about anything and everything.
-
11
#11 Professor Alta van der Merwe
Sluit aan vir 'n insiggewende gesprek met Prof. Alta van der Merwe, 'n vooraanstaande kenner in Inligtingstegnologie. Alta is aan die voorpunt van innovasie en tegnologie. In hierdie episode gesels ons oor die impak van Kunsmatige Intelligensie en Ki Agente. Ontdek hoe haar werk help om die toekoms van besigheid en tegnologie te vorm.
-
10
#10 Carel de Jager
Carel de Jager is 'n Blokkettingingenieur en tegnoloog met 'n passie om ingenieursprobleme in openbare blokkettings op te los. Hy verdeel sy tyd tussen sagteware-ontwikkeling, opleiding en die leiding van blokkettingnavorsing by die WNNR. Daarbenewens bestuur hy verskeie newe-projekte en lei hy spanne hoogs bekwame ingenieurs en ontwikkelaars.Links:https://careldejager.comhttps://www.silversixpence.io/https://idatco.co/Hashtags:#podcast #ai #artificialintelligence #blockchain #technologist #bitcoin #robotics #roboticsystems #afrikaans
-
9
#9 Jan Vermeulen
Jan Vermeulen is 'n tegnologiekenner en redakteur van MyBroadband.
-
8
#8 - Jacques Erasmus
Jacques Erasmus is 'n bekroonde radio en TV omroeper, aanbieder en produksiespesialis. Ons gesels oor sy liefde vir sport, mense en die lewe.Hoofstukke01:13 Vele talente04:37 Hoekom is rolbal so populêr?08:10 Gebruik hulle nie te min tegnologie in rugby nie?13:06 Moet nie met my begin met die Amerikaners nie. (Die NFL kwessie!)14:18 Die F1 situasie.26:24 'n Kar met 'n siel.34:40 Die 1964 Ford Anglia...54:25 Toe praat ons oor die begin van die internet in Suid Afrika en radio.
-
7
#7 - AJ Opperman
AJ Opperman is 'n bekroonde kuns- en vermaakjoernalis.Hoofstukke00:00 Groet04:49 Gepraat van dik paspoorte, waar was jy al?06:29 8 uur was daar nog nie lewe by daai plek nie.08:30 Spoed maak 'n verskil.11:15 Stellenbosch en die skrywers.13:40 Olive Schreiner16:10 Daar is iets te sê oor landskap24:33 Cradock Suid / Jeffreysbaai31:14 Maar name!36:39 Jy het 'n goeie geheue.43:33 Ter wille van bewaring.50:50 2020. Net 'n "gewone" besoek.58:32 Riaan Cruywagen en nuus.01:04:15 Daai groot slag by die Oscars.01:07:57 'n Vraag oor groot projekte...01:15:49 Daar was mos 'n fliek...
-
6
#6 - Prop
Prop is 'n sanger, argitek en familieman wat hou van diep dink oor die lewe.
-
5
#5 - Jan Vermeulen | Die tegnologie kuier.
Jan Vermeulen is die redakteur by MyBroadband.co.za
-
4
#4 - Prof Conrad Beyers
Prof Conrad Beyers is 'n aktuaris en wiskundige.
-
3
#3 - Christiaan Baartman
Christiaan Baartman is 'n Afrikaanse sanger.
-
2
#2 - Ruhann Steyn
Ruhann Steyn is 'n ruimtefisikus, navorser én dosent. Boonop het hy 'n fantastiese aanlyn teenwoordigheid op sosiale media, waar hy oor die ruimte gesels en mense daagliks op hoogte hou van die gebeure in die hemelruim.Skakels van belang:Sterretoe se FACEBOOK blad.https://www.facebook.com/sterretoeSterretoe met Doktor Duhann Steynhttps://sterretoe.co.za/NASAhttps://www.nasa.gov/NASA vuurpyl vuurherthttps://plus.nasa.gov/video/nasa-rocket-engine-fireplace/Parker Solar Probehttps://science.nasa.gov/mission/parker-solar-probe/
-
1
#1 - Esté Gross
Antowan gesels met Esté Gross. Bekroonde radio-aanbieder, sangeres-liedjieskrywer én skrywer. Sy's ook 'n bobaas-joernalis en klassieke musiekkenner.
We're indexing this podcast's transcripts for the first time — this can take a minute or two. We'll show results as soon as they're ready.
No matches for "" in this podcast's transcripts.
No topics indexed yet for this podcast.
Loading reviews...
Loading similar podcasts...