Kosmos 94.1

PODCAST

Kosmos 94.1

Kosmos 94.1 is an Afrikaans Commercial Station in Namibia. The audience profile of Kosmos 94.1: Namibian between 25-59 years old. The whole nation, and those in the higher LSM groups with disposable income listen to Kosmos 94.1. We are a news leader, disseminating news on an objective unbiased basis. We engage with high-level government in order to monitor the state of the nation, and to bring the news of the day to our listeners. Hence it is not uncommon to hear the voices of government ministers on our station - clarifying or explaining important matters, or reacting to matters of the day. The music spectrum of Kosmos 94.1 ranges from hits of the 70's, straight through to current hits.

  1. 150

    Die nuus om 10:00

    'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.

  2. 149

    Kinders en die internet - almal moet hand bysit

    'n Toename in aanlyn-kindermisbruik word wêreldwyd en ook in Namibië aangemeld, in die vorm van aanlyn- en seksuele teistering gemik op minderjariges. Kinderpornografie het ook toegeneem, veral op die donkerweb. Daar is onlangs in Australië 'n internasionale sindikaat ontmasker met 700 beweerde oortreders wat opgespoor is. Kosmos 94.1 Nuus het met Vanessa Maresch van Salt Essentials gepraat, wat sê dit is 'n probleem wat die regering nie alleen kan aanspreek nie.

  3. 148

    Trump belowe vyfster-verhouding met China

    President Xi Jinping sê China en Amerika moet vennote eerder as teenstanders wees. Hy en president Donald Trump het vandag in Beijing bilaterale gesprekke gevoer oor ekonomiese voordele, die handhawing van ʼn brose handelsooreenkoms en om kwessies soos die Iran-oorlog en wapenverkope aan Taiwan te bespreek. Trump het beloof dat die verhouding tussen China en Amerika beter as ooit sal wees. Hy is ook positief oor sy verhouding met president Xi:

  4. 147

    Wes-Kaapse gemeenskap vra hulp na oorstromings

    Die Wes-Kaapse departement van Maatskaplike Ontwikkeling het die privaat sektor en die algemene publiek wat moontlik kan help, gevra om organisasies sonder winsbejag by te staan waar hulle reageer op weerverwante rampe. Tans het 3 628 mense in die provinsie hul huise verloor en word in gemeenskapsale gehuisves. Die LUR Jaco Londt sê in Kaapstad alleen is 85 512 mense deur die onlangse storms geraak:

  5. 146

    'Vordering met vrede'- Vance

    Amerika se visepresident JD Vance sê onderhandelaars maak vordering met vredesamesprekings met Iran. Dit ten spyte daarvan dat president Donald Trump Teheran se jongste voorstel om die oorlog te beëindig, verwerp en as onaanvaarbaar beskryf het. Iran en Amerika het hul eerste regstreekse samesprekings in Islamabad, Pakistan, gevoer kort nadat ʼn skietstilstand van twee weke op 8 April afgekondig is. Die samesprekings het egter nie tot ʼn oplossing gelei nie. Vance sê die administrasie sal seker maak Iran kan nooit ʼn kernwapen vervaardig nie:

  6. 145

    Die nuus om 09:00

    Kry die nuus soos dit breek.

  7. 144

    SA moet dringend belê in jeug-werksprogramme

    United Africans Transformation vra vir grootskaalse werksprogramme vir die jeug, groter belegging in township- en plattelandse ekonomieë, en sterker ondersteuning vir klein ondernemings om die werkloosheidskrisis aan te pak. Volgens die party dryf die werkloosheidsyfer van 32,7-persent miljoene jong mense tot wanhoop. Mighty Mabule van UAT het die regering aangespoor om vaardigheidsopleiding te verbeter, infrastruktuurontwikkeling uit te brei en korrupsie te bekamp:

  8. 143

    Die 08:00 bulletin

    'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.

  9. 142

    Swakop verhoog dienskostes met 5%

    Die Swakopmund munisipaliteit het 'n 5 persent verhoging in die meeste diensverwante tariewe vir die 2026/27 finansiële jaar aangekondig. Die tariefverhoging sal dienste soos waterverbruik, afvalwaterdienste, vullisverwydering, brandweerheffings, stadsaalhuur en sportfasiliteithuur beïnvloed. Kosmos 94.1 Nuus het met die munisipaliteit se woordvoerder Linda Mupupa gepraat, wat sê dat die basiese waterheffing vir eers onveranderd sal bly, hangende tariefbepalings deur NamWater. Sy gee meer inligting.

  10. 141

    Die 07:00 nuus

    'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.

  11. 140

    Op'ie Kantlyn, 13 Mei 2026

    Gedruk vir tyd? Rond en bont die hele dag? Kosmos 94.1 Nuus bring vir jou die dag se sportnuus. Plaaslik. In die streek. Internasionaal. Gratis en in Afrikaans. ‘n Samevatting, in minute. Jy kan nie sê jy het nie geweet nie. Elke weeksaand om sewe.

  12. 139

    Die 18:00 nuus

    'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.

  13. 138

    Swak bestuur sit agter onvermoë om skoon oudits te kry

    Die Nasionale Raad spreek kommer uit oor streeksrade en plaaslike owerhede se gereelde mislukkings om skoon oudits te verseker weens sistemiese swakhede. Raadslid George Garab van die Otavi-kiesafdeling het die Nasionale Raad toegespreek en sê dat die krisis gedryf word deur swak interne beheermaatreëls, versuim om ouditverslae in te dien, onvoldoende rekeningkundige kapasiteit en laat voorleggings. Hy sê bestuur moet verbeter word.

  14. 137

    Die hoofnuus om 17:00

    'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.

  15. 136

    Die 16:00 nuus

  16. 135

    Die 15:00 nuus

  17. 134

    Die 14:00 nuus

  18. 133

    Die hoofnuus om 13:00

  19. 132

    Die 12:00 nuus

    'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.

  20. 131

    Die 11:00 bulletin

    'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.

  21. 130

    Die 10:00 nuus

    'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.

  22. 129

    Die nuus om 09:00

    'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.

  23. 128

    Die nuus om 08:00

  24. 127

    Die hoofnuus om 07:00

  25. 126

    Die 06:00 nuus

  26. 125

    Gedagte vir die dag met Johan Els 13 Mei 2026

    Luister na vandag se boodskap met Ds. Johan Els

  27. 124

    Op'ie Kantlyn, 12 Mei 2026

    Gedruk vir tyd? Rond en bont die hele dag? Kosmos 94.1 Nuus bring vir jou die dag se sportnuus. Plaaslik. In die streek. Internasionaal. Gratis en in Afrikaans. ‘n Samevatting, in minute. Jy kan nie sê jy het nie geweet nie. Elke weeksaand om sewe.

  28. 123

    Die 18:00 nuus

    'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.

  29. 122

    Die hoofnuus om 17:00

    'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.

  30. 121

    Die 16:00 nuus

    'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.

  31. 120

    Die 15:00 nuus

    'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.

  32. 119

    Die 14:00 nuus

    'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.

  33. 118

    Die hoofnuus om 13:00

    'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.

  34. 117

    Die nuus om 12:00

    'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.

  35. 116

    Die nuus om 11:00

    'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.

  36. 115

    Die nuus om 10:00

    'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.

  37. 114

    Die 09:00 bulletin

    'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.

  38. 113

    Die nuus om 08:00

    'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.

  39. 112

    Die hoofnuus om 07:00

    'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.

  40. 111
  41. 110

    Die 06:00 nuus

    'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.

  42. 109

    Gedagte vir die dag met Johan Els 12 Mei 2026

    Luister na vandag se boodskap met Ds. Johan Els

  43. 108

    Op'ie Kantlyn, 11 Mei 2026

    Gedruk vir tyd? Rond en bont die hele dag? Kosmos 94.1 Nuus bring vir jou die dag se sportnuus. Plaaslik. In die streek. Internasionaal. Gratis en in Afrikaans. ‘n Samevatting, in minute. Jy kan nie sê jy het nie geweet nie. Elke weeksaand om sewe.

  44. 107

    Die 18:00 nuus

    'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.

  45. 106

    Die hoofnuus om 17:00

    'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.

  46. 105

    Die 16:00 nuus

    'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.

  47. 104

    Die 15:00 nuus

    'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.

  48. 103

    Die 14:00 nuus

    'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.

  49. 102

    Die hoofnuus om 13:00

    'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.

  50. 101

    Die 12:00 bulletin

    'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.

Type above to search every episode's transcript for a word or phrase. Matches are scoped to this podcast.

Searching…

No matches for "" in this podcast's transcripts.

Showing of matches

No topics indexed yet for this podcast.

Loading reviews...

ABOUT THIS SHOW

Kosmos 94.1 is an Afrikaans Commercial Station in Namibia. The audience profile of Kosmos 94.1: Namibian between 25-59 years old. The whole nation, and those in the higher LSM groups with disposable income listen to Kosmos 94.1. We are a news leader, disseminating news on an objective unbiased basis. We engage with high-level government in order to monitor the state of the nation, and to bring the news of the day to our listeners. Hence it is not uncommon to hear the voices of government ministers on our station - clarifying or explaining important matters, or reacting to matters of the day. The music spectrum of Kosmos 94.1 ranges from hits of the 70's, straight through to current hits.

HOSTED BY

Kosmos 94.1

URL copied to clipboard!