PODCAST · music
Maak Of Breek
by Alwyn Oberholster
Alwyn is in 1985 gebore in Springs. Hy woon tans in Pretoria. Alwyn se passie vir musiek kom al van “Klein tyd’ af waar hy in n familie vol musikante groot geword het. Alwyn is al van skooltyd af in die musiekbedryf en leef sy passie vir sy musiek tenvolle uit. Hy is baie gewild onder sy ondersteuners en ander musikante. In 2007 het hy in verskeie talent kompetisies deelgeneem onder andere, Soek die sanger, Afrikaanse Idols, Supersterre en Klipdrift Idols.Alwyn is beslis n belewenis op die verhoog, sy suiwer stem en lyf swaai vermaak altyd sy gehoor en streef hy daarna om hulle almal op hul tone te hou.Alwyn het al die voorreg gehad om saam verskeie kunstenaars die verhoog te deel namens Zak van Niekerk, Fredie Nest, Billy Forest, Bobby Angel. Barbara Ray,Sally Vaughn, Jody Wayne en Lance James. Vanaf 2012 tree Hy op by Aardklop en Kknk asook ander feeste.2013 was hy deel van die Kersfees skouspel saam met Jannie Moolman, Liza Bronner, Rina Hugo, Jay du Plessis, Alrina de Wit,Ko
-
13
Solank Jy My Vertrou
Solank Jy My Vertrou by Alwyn Oberholster
-
12
Maak of breek
Maak of breek by Alwyn Oberholster
-
11
Hart van goud
Hart van goud by Alwyn Oberholster
-
10
Soen my druk my
Soen my druk my by Alwyn Oberholster
-
9
As die son gaan sak
As die son gaan sak by Alwyn Oberholster
-
8
Sterredans
Sterredans by Alwyn Oberholster
-
7
N Nuwe hart
N Nuwe hart by Alwyn Oberholster
-
6
Dis net jy
Dis net jy by Alwyn Oberholster
-
5
Flying on the wings of tenderness
Flying on the wings of tenderness by Alwyn Oberholster
-
4
Onvervangbaar
Onvervangbaar by Alwyn Oberholster
-
3
Ek kan nie sonder jou wees nie
Ek kan nie sonder jou wees nie by Alwyn Oberholster
-
2
Rooi ribbok ram
Rooi ribbok ram by Alwyn Oberholster
-
1
Why don't you spend the night
Why don't you spend the night by Alwyn Oberholster
No matches for "" in this podcast's transcripts.
No topics indexed yet for this podcast.
Loading reviews...
ABOUT THIS SHOW
Alwyn is in 1985 gebore in Springs. Hy woon tans in Pretoria. Alwyn se passie vir musiek kom al van “Klein tyd’ af waar hy in n familie vol musikante groot geword het. Alwyn is al van skooltyd af in die musiekbedryf en leef sy passie vir sy musiek tenvolle uit. Hy is baie gewild onder sy ondersteuners en ander musikante. In 2007 het hy in verskeie talent kompetisies deelgeneem onder andere, Soek die sanger, Afrikaanse Idols, Supersterre en Klipdrift Idols.Alwyn is beslis n belewenis op die verhoog, sy suiwer stem en lyf swaai vermaak altyd sy gehoor en streef hy daarna om hulle almal op hul tone te hou.Alwyn het al die voorreg gehad om saam verskeie kunstenaars die verhoog te deel namens Zak van Niekerk, Fredie Nest, Billy Forest, Bobby Angel. Barbara Ray,Sally Vaughn, Jody Wayne en Lance James. Vanaf 2012 tree Hy op by Aardklop en Kknk asook ander feeste.2013 was hy deel van die Kersfees skouspel saam met Jannie Moolman, Liza Bronner, Rina Hugo, Jay du Plessis, Alrina de Wit,Ko
HOSTED BY
Alwyn Oberholster
CATEGORIES
Loading similar podcasts...