PODCAST · government
Roundtable Stnofs Podcast
by jandre Barnard
Interessante gespreke met mense wat al goed gedoen het
-
8
Episode-08 Steven Lucas
Ek gesels met Steven Lucas, hy vertel my waar hy groot geword het, die "business ventures" waarop hy al was. Hy vertel my ook hoe hy in 2014 Roundtable gejoin het en hoe hy roundtable voor dit gesien het. Ons gesels ook oor sy toekoms planne en oor Stilfontein 53.
-
7
Episode-07 Rolf van Staden
Jandre gesels met Rolf oor waar hy groot geword het, sy dae in die Army en hoe hy by Roundtable uitgekom het. Hy het ook omtrent al poste in Roundtable beklee, hy was ook Stnofs Chairman. Hierdie episode is geborg deur Julipo Courriers, besoek hulle website by www.julipo.co.za
-
6
Episode-06 Gert Smit
n' gesprek met Gert Smit, hy is n' tafelaar van Seychelles. Hy vertel van Roundtable Seychelles asook Seychelles in algemeen, En hoe hy groot geword het in Namibie.
-
5
Episode-05 Wieger Faber
A conversation with Wieger Faber from Roundtable Holland, we met at ARTSA 2016. We discussed his table career and he told me wonderful stories about where he traveled and about Roundtable Holland in general.
-
4
Episode-04 Frank Wendorff
Frank Wendorff is all the way from Baden Baden in Germany. We talked about his 4 monthes journey through Africa to South Africa and about Roundtable in Germany. This episode is sponsored by Superior Shades. They manufacture and install Shade Ports. They also supply Shade Port DIY kits that will be available in major Hardware stores. Contact Eric on 0826866208 or [email protected]
-
3
Episode-03 Charl Marais
n' Gesprek met Charl Marais, hy was die Chairman van Matlosane 219 vir die jaar 2015/2016 asook is hy die huidige Area Secretary vir STNOFS vir die jaar 2016/2017. Die episode is trots geborg deur die Eventmaker. Besoek sy blad by www.eventmaker.co.za
-
2
Episode-02 Ettiene du Plessis
n' Gesprek met Ettiene du Plessis Vice Chairman van Matlosane 219. Die episode is geborg deur The Eventmaker. Besoek sy website by www.eventmaker.co.za
-
1
Roundtable stnofs podcast
n' Gesprek met Jan Albert De Kock. Hy is n' member van Matlosane 219, hy is ook die meester brein agter die HARDWAY DOWN na ARTSA 2016. Die episode is geborg deur The Eventmaker. Besoek sy website op www.eventmaker.co.za vir enige beligting of klank sales en verhurings.
No matches for "" in this podcast's transcripts.
No topics indexed yet for this podcast.
Loading reviews...
ABOUT THIS SHOW
Interessante gespreke met mense wat al goed gedoen het
HOSTED BY
jandre Barnard
CATEGORIES
Loading similar podcasts...