Sit, sit ek maak tee
BookmarkNicolette Steel
Sit, sit ek maak tee is a education podcast hosted by Nicolette Steel. It has 32 episodes, with the latest published December 2020.
Ek is 'n gebore storieverteller. Kaalvoet, soms huppelend en soms gly-gly deel ek my kant van die storie. Die moontlikheid is dat jy sal lag, dalk huil, selfs sal kan assosieer met my staaltjies en stories. My naam is Nicolette, ek is getroud met 'n man wat gelukkig getroud is, Wayne (ek weet want ek hou hom gelukkig),ons het 2 kuikens; 'n dogter (25), seun (22) en 'n ampertjies skoonseun. Die meetsnoere het vir my in die mooiste plekke geval. Die lewe is goed en die lewe is sleg. En ek, wel ek lewe intensioneel, emosioneel met elke asemteug. Sit, sit, ek maak tee. Dankie dat jy saam kuier. N
education ·af ·32 episodes
No episodes available yet.
Loading reviews...
Loading similar podcasts...