Taalgenoot Klankbaan podcast artwork

PODCAST · arts

Taalgenoot Klankbaan

Taalgenoot Klankbaan is ’n oudio-uitbreiding van die ATKV se kwartaallikse tydskrif, Taalgenoot. Taalgenoot bied soveel meer as die tradisionele nistydskrif: boeiende, interessante stories en artikels oor die Afrikaanse taal, kultuur en leefstyl. Taalgenoot is vir jonk en oud; vir mense wat in Afrikaans leef, liefhet en werk. Die podsending word aangebied deur Angie Gallagher en Jaco van der Merwe.

  1. 4

    Allen Laing

    Jaco en Angie en Anika kuier by kunstenaar Allen Laing, en hy maak vir hulle "xylomedicine" (geskenkies uit hout) na 'n diep gesprek oor kuns en hoe om nie bome te klim nie.

  2. 3

    Janke Mostert (van Dierbaar)

    Angie & Jaco het opgevang met Janke Mostert, sangeres en liedjieskrywer van die band Dierbaar, by Rosemary Hill Farm in Gauteng, waar Janke besig was met 'n artist residency. Hierdie is 'n tydlose gesprek oor kreatiwiteit en menswees, en Janke sing ook 'n handvol liedjies wat tussen die geselsery gehoor kan word.

  3. 2

    Lynthia Julius

    Lynthia Julius lees haar gedigte vir 'n live audience by Railways Cafe, en dan gesels sy met Angie en Jaco direk na die show by 'n gastehuis in Irene, en weer met Angie die volgende oggend op pad terug lughawe toe. Die warrelwind van 'n ervaring is vasgevang in hierdie podsending, en daar's 'n hele paar quotable quotes in hierdie gesprek wat jy heel moontlik nooit sal vergeet nie...

  4. 1

    'n Klapgeveg in Benoni

    Angie, Jaco en Anika gaan kuier by ’n Punisher Slap Fight-byeenkoms in Benoni. Die klappe het behoorlik gereën, en ons was daar om met ’n paar van die klappers te gesels. Ná die tyd deel ons ook ’n paar filosofiese gedagtes oor die ervaring.

  5. 0

    Charl du Plessis

    'n Gesprek tussen Angie, Jaco en bekroonde musikant Charl du Plessis, langs Charl se klavier. Stories, musiek, herinneringe.

Type above to search every episode's transcript for a word or phrase. Matches are scoped to this podcast.

Searching…

We're indexing this podcast's transcripts for the first time — this can take a minute or two. We'll show results as soon as they're ready.

No matches for "" in this podcast's transcripts.

Showing of matches

No topics indexed yet for this podcast.

Loading reviews...

ABOUT THIS SHOW

Taalgenoot Klankbaan is ’n oudio-uitbreiding van die ATKV se kwartaallikse tydskrif, Taalgenoot. Taalgenoot bied soveel meer as die tradisionele nistydskrif: boeiende, interessante stories en artikels oor die Afrikaanse taal, kultuur en leefstyl. Taalgenoot is vir jonk en oud; vir mense wat in Afrikaans leef, liefhet en werk. Die podsending word aangebied deur Angie Gallagher en Jaco van der Merwe.

HOSTED BY

Jaco van der Merwe & Angie Gallagher

CATEGORIES

Frequently Asked Questions

How many episodes does Taalgenoot Klankbaan have?

Taalgenoot Klankbaan currently has 5 episodes available on PodParley. New episodes are automatically indexed when they're published to the podcast feed.

What is Taalgenoot Klankbaan about?

Taalgenoot Klankbaan is ’n oudio-uitbreiding van die ATKV se kwartaallikse tydskrif, Taalgenoot. Taalgenoot bied soveel meer as die tradisionele nistydskrif: boeiende, interessante stories en artikels oor die Afrikaanse taal, kultuur en leefstyl. Taalgenoot is vir jonk en oud; vir mense wat in...

How often does Taalgenoot Klankbaan release new episodes?

Taalgenoot Klankbaan has 5 episodes. Check the episode list to see recent publication dates and frequency.

Where can I listen to Taalgenoot Klankbaan?

You can listen to Taalgenoot Klankbaan on PodParley by clicking any episode. We provide an embedded audio player for direct listening, and you can also subscribe via your preferred podcast app using the RSS feed.

Who hosts Taalgenoot Klankbaan?

Taalgenoot Klankbaan is created and hosted by Jaco van der Merwe & Angie Gallagher.
URL copied to clipboard!