EPISODE · Oct 4, 2020 · 16 MIN
1. Omstandighede maak nie saak nie
from NKSA Geestesgesondheids toewydings · host NKSA Geestelike Gesondheidstoewydings
Jy moet jou omstandighede baasraak en nie toelaat dat jou omstandighede jou baasraak nie. Jy moet elke dag getrou wees in die klein dinge, ongeag die omstandighede. Filippense 4:11-13 Ek sê dit nie omdat ek iets kortkom nie. Ek het regtig geleer om onder alle omstandighede reg te kom. Ek weet wat dit is om boomskraap te lewe, en ek weet wat dit is om oorvloed te hê. Ek het lewenservaring opgedoen vir alle omstandighede, vir wanneer ek genoeg het om te eet én wanneer ek honger is, vir oorvloed én tekort. Ek kan alles doen deur Hom wat my krag gee.
Embed this episode
NOW PLAYING
1. Omstandighede maak nie saak nie
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.