EPISODE · Apr 13, 2017 · 40 MIN
14 Apr
from Vers en Klank · host RSG
Jesus Christus se kruisiging en die aanloop daarna het talle digters al genoop om dit te verwoord. In die proses het ons 'n ryk skat van verse daaroor. Ook die opstanding is vol emosie en verwondering wat mense soos I.L. de Villiers, W.E.G Louw, Sheila Cussons, Lina Spies en vele meer geInspireer het tot die skepping van uitstekende werk. Luister op Goeie Vrydagoggend om 11:00 na 'n spesiale Vers en klank waarin hierdie gebeure herdenk word met poësie en musiek wat die luisteraar sal wegvoer na die vernederende offer wat Chritus vir ons deurgemaak het. Die verse word gelees deur Bernard Odendaal, Margot Luyt en Dean John Smith en die musiekkeuse is gemaak deur Tharien Oosthuizen.
Embed this episode
NOW PLAYING
14 Apr
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.