EPISODE · Oct 14, 2023 · 42 MIN
3. As Ons dinge doen volgens die Wet, Sal Dit Ons Red? (Lukas 10:25-30)
from IS U WAARLIK WEDERGEBORE DEUR WATER en DIE GEES? · host The New Life Mission
Lukas 10:28, “Doen dit, en jy sal lewe.”Mense leef met baie verkeerde illusies. Dit blyk asof hulle baie swak op hierdie gebied is. Dit blyk ook asof hulle intelligent is, maar word maklik bedrieg en bly onbewus van hul bose natuur. Ons is gebore sonder om te weet wie ons werklik is, en lewe net soos dit ons pas. Die feit is dat mense nie hul self ken nie, maar die Bybel vertel duidelik aan ons dat ons sondaars is. Mense praat oor die algemeen van hul sonde, en dit blyk asof hulle onbekwaam is om iets daaraan te doen. Nogtans beskou hulle hulself as goed en hulle spog met hul ‘goeie werke.’ https://www.bjnewlife.org/ https://youtube.com/@TheNewLifeMission https://www.facebook.com/shin.john.35
What this episode covers

NOW PLAYING
3. As Ons dinge doen volgens die Wet, Sal Dit Ons Red? (Lukas 10:25-30)
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Mar 26, 2026 ·1m
Mar 19, 2026 ·34m
Feb 18, 2026 ·11m
Feb 11, 2026 ·45m