EPISODE · Jan 2, 2020 · 24 MIN
3: MBA in Eiendomsbelegging
from MBA in Eiendomsbelegging · host Jacques Basson
Welkom by die derde episode in die MBA in Eiendomsbelegging potgooi reeks oor hoe ‘n mens eiendom as een van jou beleggingsportefeuljes kan skep, sonder om self hand in eie sak te steek. In hierdie episode, bespreek ons die ‘A’ of te wel ‘Alternatiewe Bevondsing’, wat basies die kern van die MBA-strategie behels. Dis ‘n wanpersepsie dat ‘n tekort aan fondse ‘n mens verhoed om in eiendom te belê. Selfs al weier die bank om aan iemand ‘n lening toe te staan, oor welke rede ookal, behoort dit geensins jou van stryk te bring nie. In ‘n absoluut insiggewende gesprek brei Ernes Stander uit oor ‘n verskeidenheid van alternatiewe bevondsing strategieë. stanleur.co.za
What this episode covers

NOW PLAYING
3: MBA in Eiendomsbelegging
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Mar 19, 2026 ·34m
Feb 18, 2026 ·11m
Feb 11, 2026 ·45m
Nov 12, 2025 ·35m
Oct 17, 2025 ·40m