MBA in Eiendomsbelegging podcast artwork

PODCAST · business

MBA in Eiendomsbelegging

Ten einde in eiendom te belê benodig ’n mens heelwat tyd en geld, maar die tyd en geld hoef nie jou eie te wees nie. Ernes Stander het die ’MBA in Eiendomsbelegging”-konsep ontwikkel, wat eiendomsbeleggings moontlik maak vir elke individu. In ‘n drieledige potgooi reeks gesels Ernes en Jacques Basson in detail oor hoe eiendomsbeleggings moontlik is, ongeag ’n mens se finansiële vermoëns.

  1. 3

    3: MBA in Eiendomsbelegging

    Welkom by die derde episode in die MBA in Eiendomsbelegging potgooi reeks oor hoe ‘n mens eiendom as een van jou beleggingsportefeuljes kan skep, sonder om self hand in eie sak te steek. In hierdie episode, bespreek ons die ‘A’ of te wel ‘Alternatiewe Bevondsing’, wat basies die kern van die MBA-strategie behels. Dis ‘n wanpersepsie dat ‘n tekort aan fondse ‘n mens verhoed om in eiendom te belê. Selfs al weier die bank om aan iemand ‘n lening toe te staan, oor welke rede ookal, behoort dit geensins jou van stryk te bring nie. In ‘n absoluut insiggewende gesprek brei Ernes Stander uit oor ‘n verskeidenheid van alternatiewe bevondsing strategieë. stanleur.co.za

  2. 2

    2: MBA in Eiendomsbelegging

    In die tweede episode van die MBA in Eiendomsbelegging potgooi reeks, gesels Ernes Stander en Jacques Basson oor hoe mens te werk moet gaan ten einde te verseker dat jou ‘Berekeninge’, die ‘B’ van die‘MBA , akkurraat is. Dit behels die prysklas wat ‘n mens in gedagte het, die area waarin jy belangstel en, natuurlik, wat die eiendom werd is. Om sowel die munisipale as markverwante waardasie van ‘n eiendom te bepaal. stanleur.co.za stanleur.co.za

  3. 1

    1: MBA in Eiendomsbelegging

    In die loodsepisode van die MBA in Eiendomsbelegging potgooi reeks, gesels Ernes Stander en Jacques Basson oor hoe ‘n mens te werk moet gaan om die beste winskopies op te spoor. Dit behels eerstens die ‘M’ van MBA, naamlik die gemotiveerde verkoper se 'Motief'. Daar is vyf maniere waarop ‘n mens kan bepaal of ‘n verkoper gemotiveerd, selfs desperaat, is om te verkoop. Die vyf Engelse D’s: Departure, Death, Disease, Divorce en Debt. stanleur.co.za

Type above to search every episode's transcript for a word or phrase. Matches are scoped to this podcast.

Searching…

We're indexing this podcast's transcripts for the first time — this can take a minute or two. We'll show results as soon as they're ready.

No matches for "" in this podcast's transcripts.

Showing of matches

Loading reviews...

ABOUT THIS SHOW

Ten einde in eiendom te belê benodig ’n mens heelwat tyd en geld, maar die tyd en geld hoef nie jou eie te wees nie. Ernes Stander het die ’MBA in Eiendomsbelegging”-konsep ontwikkel, wat eiendomsbeleggings moontlik maak vir elke individu. In ‘n drieledige potgooi reeks gesels Ernes en Jacques Basson in detail oor hoe eiendomsbeleggings moontlik is, ongeag ’n mens se finansiële vermoëns.

HOSTED BY

Jacques Basson

CATEGORIES

Frequently Asked Questions

How many episodes does MBA in Eiendomsbelegging have?

MBA in Eiendomsbelegging currently has 3 episodes available on PodParley. New episodes are automatically indexed when they're published to the podcast feed.

What is MBA in Eiendomsbelegging about?

Ten einde in eiendom te belê benodig ’n mens heelwat tyd en geld, maar die tyd en geld hoef nie jou eie te wees nie. Ernes Stander het die ’MBA in Eiendomsbelegging”-konsep ontwikkel, wat eiendomsbeleggings moontlik maak vir elke individu. In ‘n drieledige potgooi reeks gesels Ernes en Jacques...

How often does MBA in Eiendomsbelegging release new episodes?

MBA in Eiendomsbelegging has 3 episodes. Check the episode list to see recent publication dates and frequency.

Where can I listen to MBA in Eiendomsbelegging?

You can listen to MBA in Eiendomsbelegging on PodParley by clicking any episode. We provide an embedded audio player for direct listening, and you can also subscribe via your preferred podcast app using the RSS feed.

Who hosts MBA in Eiendomsbelegging?

MBA in Eiendomsbelegging is created and hosted by Jacques Basson.
URL copied to clipboard!