EPISODE · Oct 14, 2023 · 1H 2M
4. Die Ewige Verlossing (Johannes 8:1-12)
from IS U WAARLIK WEDERGEBORE DEUR WATER en DIE GEES? · host The New Life Mission
Jesus het die ewigdurende verlossing vir ons gegee. Daar is niemand in hierdie wêreld wat nie gered of verlos kan word as hulle in Jesus sou glo as hul verlosser nie. Jesus het ons almal verlos van sonde. Die rede waarom ʼn sondaar oor sy sonde sou worstel en aanhoudend gebede van belydenis bid, is omdat sulke persone ʼn wanbegrip het hoe Jesus hom/haar verlos het met beide Sy doop en kruisiging. Ons moet almal die geheim van Sy verlossing verstaan en dit glo. Jesus het al ons sonde op Hom geneem met Sy doop, deur aan die kruis te sterwe het Hy die oordeel en volle prys betaal vir ons sonde. https://www.bjnewlife.org/ https://youtube.com/@TheNewLifeMission https://www.facebook.com/shin.john.35
What this episode covers

NOW PLAYING
4. Die Ewige Verlossing (Johannes 8:1-12)
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Mar 26, 2026 ·1m
Mar 19, 2026 ·34m
Feb 18, 2026 ·11m
Feb 11, 2026 ·45m