EPISODE · Jul 30, 2021 · 1 MIN
(5) Die koste en voordele van die Olimpiese Spele
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
As jy die afgelope week na die Ekonomie Minuut geluister het sal jy gehoor het dat om die Olimpiese Spele aan te bied het hoë kostes, ʼn klein inkomste, en nie so baie ander ekonomiese voordele nie. Jy sou dink dat ek gaan voorstel dat ons maar die spele moet afskaf. Glad nie. Ek dink wel dat ʼn ontwikkelende land soos Suid-Afrika, moet nie probeer om dit aan te bied nie. Ons kan ons beperkte hulpbronne beter gebruik.
What this episode covers

NOW PLAYING
(5) Die koste en voordele van die Olimpiese Spele
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m