EPISODE · Oct 14, 2023 · 1H 41M
5. Doop van Jesus en Die Versoening van Sonde (Matthéüs 3:13-17)
from IS U WAARLIK WEDERGEBORE DEUR WATER en DIE GEES? · host The New Life Mission
Onse Here God het vir ewig die boeie van sonde afgesny. Die wat nog ʼn stryd stry met sonde is waarlik slawe van sonde, maar Hy het deur Sy redding dit heeltemal beëindig. Hy het al ons sondes weggeneem. Is daar iemand wat nog onder hulle sonde ly? Ons moet verstaan ons oorlog teen sonde is beëindig. Ons sal nooit weer onder sonde ly nie. Ons slawerny onder sonde het geëindig die oomblik toe Jesus ons met Sy doop en bloed gered het. Al ons sonde het tot ʼn einde gekom. Die Seun van God het al ons sondes uitgewis. God het deur Jesus die volle prys vir ons sondes betaal, en het ons vir ewig bevry. https://www.bjnewlife.org/ https://youtube.com/@TheNewLifeMission https://www.facebook.com/shin.john.35
What this episode covers

NOW PLAYING
5. Doop van Jesus en Die Versoening van Sonde (Matthéüs 3:13-17)
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Mar 26, 2026 ·1m
Mar 19, 2026 ·34m
Feb 18, 2026 ·11m
Feb 11, 2026 ·45m