EPISODE · Nov 24, 2022 · 2 MIN
50, 75, of 100 basispunte?
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Gister se verbruikersprys inflasiesyfer het ekonome se raaiskote oor vandag se repokoersbesluit heelwat moeiliker gemaak. Teen verwagting in het inflasie in Oktobermaand effens toegeneem van 7,5% na 7,6%. Stygings in die pryse van voedsel en vervoer was steeds die groot drywers van inflasie. Dit is ʼn klein toename, maar dit is ongelukkig ʼn beweging in die verkeerde rigting. Ekonome was dit eens dat die repokoers vandag verhoog gaan word maar hierdie toename in inflasie gaan dalk ʼn groter verhoging veroorsaak as wat die geval sou wees. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
50, 75, of 100 basispunte?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m