EPISODE · Jan 28, 2025 · 0 MIN
51 Putco-busse vernietig in brandstigting aanvalle
from 100.5fm Nuus Klankgreep · host 100.5FM Radio Laeveld
51 Putco-busse vernietig in brandstigting aanvalle Die Mpumalanga polisie het bevestig ‘n totaal van 51 Putco-busse is gisteraand by vier depots in die Nkangala-distrik aan die brand gesteek. Drie groepe aanvallers het sekerheidswagte oorval. 16 busse is aan die brand gesteek by Moloto in die Kwamhlanga-area, 18 in Maphotla en 17 in Thanane in die Siyabuswa-area. Een sekerheidswag is in die been geskiet en ‘n ander is aangerand. Beide is hospitaal toe vir behandeling. Die woordvoerder van die polisie, Brigadier Donald Mdhluli, sê niemand is nog in hegtenis geneem nie. 100.5FM Radio Laeveld Nuus
NOW PLAYING
51 Putco-busse vernietig in brandstigting aanvalle
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
May 14, 2026 ·18m
May 14, 2026 ·30m
May 13, 2026 ·14m
May 12, 2026 ·14m
May 12, 2026 ·22m
May 11, 2026 ·20m